04/09/2026
Die Kamer vanaf die Plaas
Vandag se produkte
Boerbrode 700 gram...R35
1.2 kg... R45
🌸Ons Somer is oppad...! Kouevleisskewer x2/Pastaslaai/Spinasie Quicheskyf... R85/persoon
🌿🍁Beesvleisblokkies* kerrie en Rys met Bladjang en Piesangsambal R60/500gram
*🍁🌿Beesvleis blokkies kerrie* Gevulde vetkoeke R55/500gram
🍁🌿Beesvleis Lasagne R165/4 porsies(gevries en ongevries)
🍁🌿Romerige Hoender en Sampioen pasteie... Puff pastry R165/4 porsies(gevries/ongevries
🍁🌿Melkkos met Pypkaneelsuiker en botter R40/500 ml
🍁🌿Biltong en spinasie/feta Quiches R130
Verskeie soetgoed.....
🌿Outydse Melkterte R80
🌿Lemon merinques R130
🌿Pep/Crisp R140 elk
🌿Custard slices R70/ 5
🌿Piesangbrode R45/700 gram
🌿Wortelkoeke/Cupcakes
R140/R55
🌿Dubbellaag Sjokolade en Karamel koeke met Botterversiering R250 elk
🌿Dadelvingers R60/6
🌿Sjokolade cupcakes 4 R65
🌻Verskeie jams/🌿Konfyte:Aarbei en bloubessie/lemoen/Maketaan/Tamatie
🌿Kerriebone
🌻Beskuite
Kom loer gerus in....
Vanaf 12:00-15:00
Soos gewoonlik Op die hoek van Hoffnaar en Robertbroom
082 477 4308