New Look Beauty & Business

New Look Beauty & Business โœจSince 2005, my journey blends passion, resilience, and purpose.

From beauty salon owner to multifaceted entrepreneur, I now balance beauty, bookkeeping, and body transformationโ€”faith-led, strategic, and building legacy with an amazing Auditors team๐Ÿ™โค๏ธ ๐ด๐‘ก ๐‘๐‘’๐‘ค ๐ฟ๐‘œ๐‘œ๐‘˜ ๐ป๐‘Ž๐‘–๐‘Ÿ & ๐ต๐‘’๐‘Ž๐‘ข๐‘ก๐‘ฆ ๐‘ค๐‘’ โ„Ž๐‘Ž๐‘ฃ๐‘’ ๐‘กโ„Ž๐‘’ ๐‘ƒ๐‘Ž๐‘ ๐‘ ๐‘–๐‘œ๐‘› ๐‘“๐‘œ๐‘Ÿ ๐ต๐‘’๐‘Ž๐‘ข๐‘ก๐‘ฆ ๐‘Ž๐‘›๐‘‘ ๐‘กโ„Ž๐‘’ ๐‘™๐‘œ๐‘ฃ๐‘’ ๐‘œ๐‘“ ๐‘ค๐‘œ๐‘Ÿ๐‘˜๐‘–๐‘›๐‘” ๐‘ค๐‘–๐‘กโ„Ž ๐‘๐‘’๐‘œ๐‘๐‘™๐‘’ ๐‘“๐‘Ÿ๐‘œ๐‘š ๐‘Ž๐‘™๐‘™ ๐‘ค๐‘Ž๐‘™๐‘˜๐‘  ๐‘œ๐‘“ ๐‘™๐‘–๐‘“๐‘’. ๐‘‡๐‘Ž๐‘˜๐‘–๐‘›๐‘” ๐‘๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘œ๐‘“ ๐‘ฆ๐‘œ๐‘ข๐‘Ÿ๐‘ ๐‘’๐‘™๐‘“ ๐‘–๐‘  ๐‘Ž ๐‘ฃ๐‘’๐‘Ÿ๐‘ฆ ๐‘–๐‘š๐‘๐‘œ๐‘Ÿ๐‘ก๐‘Ž๐‘›๐‘ก ๐‘๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘ก ๐‘œ๐‘“ ๐ฟ๐‘–๐‘“๐‘’, ๐‘–๐‘ก ๐‘š๐‘Ž๐‘˜๐‘’๐‘  ๐‘ฆ๐‘œ๐‘ข ๐ฟ๐‘œ๐‘œ๐‘˜ ๐‘Ž๐‘›๐‘‘ ๐น๐‘’๐‘’๐‘™ ๐‘”๐‘œ๐‘œ๐‘‘! ๐ด๐‘›๐‘‘

๐‘ค๐‘’ ๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘’ โ„Ž๐‘’๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘ก๐‘œ ๐‘Ž๐‘ ๐‘ ๐‘–๐‘ ๐‘ก ๐‘ฆ๐‘œ๐‘ข ๐‘Ž๐‘›๐‘‘ ๐‘‘๐‘œ๐‘–๐‘›๐‘” ๐‘—๐‘ข๐‘ ๐‘ก ๐‘กโ„Ž๐‘Ž๐‘ก. ๐‘Š๐‘’ โ„Ž๐‘Ž๐‘ฃ๐‘’ ๐‘‡๐‘œ๐‘ 2 ๐‘‡๐‘œ๐‘’ ๐‘๐‘Ž๐‘š๐‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘–๐‘›๐‘” ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘’๐‘Ž๐‘ก๐‘š๐‘’๐‘›๐‘ก๐‘  ๐‘ฆ๐‘œ๐‘ข ๐‘๐‘Ž๐‘› ๐‘โ„Ž๐‘œ๐‘œ๐‘ ๐‘’ ๐‘“๐‘Ÿ๐‘œ๐‘š ๐‘Ž๐‘›๐‘‘ ๐‘Ž๐‘™๐‘ ๐‘œ ๐‘ ๐‘ข๐‘๐‘๐‘™๐‘ฆ ๐ป๐‘œ๐‘š๐‘’ ๐ป๐‘Ž๐‘–๐‘Ÿ ๐‘๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘๐‘Ÿ๐‘œ๐‘‘๐‘ข๐‘๐‘ก๐‘  ๐‘ก๐‘œ ๐‘Ÿ๐‘’๐‘Ž๐‘™๐‘™๐‘ฆ ๐‘”๐‘–๐‘ฃ๐‘’ ๐‘ฆ๐‘œ๐‘ข ๐‘กโ„Ž๐‘Ž๐‘ก ๐‘‡๐‘œ๐‘ 2 ๐‘‡๐‘œ๐‘’ ๐‘๐‘’๐‘ค ๐ฟ๐‘œ๐‘œ๐‘˜. ๐‘€๐‘Ž๐‘˜๐‘–๐‘›๐‘” ๐‘ข๐‘  ๐‘Ž 1 ๐‘†๐‘ก๐‘œ๐‘ ๐ต๐‘’๐‘Ž๐‘ข๐‘ก๐‘ฆ ๐‘†โ„Ž๐‘œ๐‘. ๐ด๐‘™๐‘™ ๐‘ข๐‘›๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ 1 ๐‘…๐‘œ๐‘œ๐‘“

Die afgelope tyd oordink ek baie my gedagtes ... ๐ŸŒฟDit is ongelooflik hoe ons gedagtes stadig oorlaai kan raak sonder dat...
17/06/2026

Die afgelope tyd oordink ek baie my gedagtes ... ๐ŸŒฟ

Dit is ongelooflik hoe ons gedagtes stadig oorlaai kan raak sonder dat ons dit eens behoorlik agterkom.

Die oor-dink. Die herhaling van gesprekke in ons kop. Die druk wat ons op onsself plaas. Die dinge wat ons stilweg begin glo.

En dit wat ons die meeste natmaak, sal uiteindelik groei. ๐Ÿ’ฆ๐ŸŒบ

Dis juis waar hierdie denkwyse 'n nuwe ontstaan moet gekry. ...

๐ŸŒฟ THOUGHT GARDEN โ€“ Gewortel in Waarheid ๐ŸŒฟ Jou denke kan jou uplift of verpletter of laat oordink ??!!

โœจ Hoe gedagtes wortel skiet in ons lewens
โœจ Hoe negatiewe denke ons emosies beรฏnvloed
โœจ Hoe ons leuens kan uitruk en waarheid kan plant
โœจ Hoe kreatiwiteit ons kan help om ons denke op 'n dieper, visuele manier te vernuwe

Hou jou joernaal oor jou denke , reflekteer, skep en hou hartsgesprekke met jou bestie en deel dinge langs jou lewenspad. ๐ŸŽจ๐Ÿฆ‹

๐ŸŒฟ Ek glo opreg dat hierdie posetiewe denke wat ons deel iets besonders in baie se harte gaan wakker maak. ๐ŸŒบ๐Ÿค

As jou hart daarna toe getrek voel, - sรช 1 posetiewe motto of sin of foto wat jou uplifted hou?!

๐Ÿฆ‹ In vreugde en vryheid - B

๐ŸŒฟ Plant waarheid in jou gedagtes, en sien hoe vrede in jou lewe blom.๐ŸŒบโœจ


๐ŸŒฟ๐Ÿฆ‹๐ŸŒบโœจ๐Ÿค Bianca Kamminga Pienaar

Reeds halfpad deur 2026. ๐ŸคDie eerste ses maande was gevul met seรซninge, groei, kosbare herinneringe en die bevestiging d...
16/06/2026

Reeds halfpad deur 2026. ๐Ÿค

Die eerste ses maande was gevul met seรซninge, groei, kosbare herinneringe en die bevestiging dat God se tydsberekening altyd perfek is. โœจ๐Ÿ™

Wanneer ek terugkyk, is ek dankbaar vir elke geleentheid, elke les en elke persoon wat deel was van hierdie reis. Elke uitdaging het my sterker gemaak, elke oorwinning het my geloof verdiep, en elke dag was nog 'n bewys van God se genade.

Nou kyk ek vorentoe na die volgende ses maande met hoop en verwagting:

๐Ÿค Meer geloof.
๐Ÿค Meer doelgerigtheid.
๐Ÿค Meer groei.
๐Ÿค Meer vreugde.
๐Ÿค Meer oomblikke om dankbaar voor te wees.

Eendag sal alles ten goede uitwerk... En op die regte tyd doen dit altyd. ๐ŸŒฟ

God se genade het my tot hier gedra, en Sy liefde sal my verder lei. โœจ

๐Ÿค Waar geloof lei, maak genade 'n pad.


Bianca Kamminga Pienaar
๐Ÿค๐Ÿ™โœจ๐ŸŒฟ

Consistency doesn't always look the same... ๐ŸคSome days you'll move mountains. Other days, simply getting through the day...
15/06/2026

Consistency doesn't always look the same... ๐Ÿค

Some days you'll move mountains. Other days, simply getting through the day is the victory. Progress isn't measured by perfectionโ€”it's measured by your willingness to keep showing up, even when the pace changes.

Growth is not about being your best every single day. ... it's about refusing to quit on the days you're not.

Rest when needed.
Adjust when necessary.
But never abandon the vision.

Keep going.
Keep believing.
Keep building.

โœจ Different pace.
Same purpose.
โœจ Different day.
Same commitment.
โœจ Different effort.
Same determination.

Your consistency is not defined by how fast you move, but by the fact that you keep moving.


๐Ÿคโœจ๐Ÿ’ช๐ŸŒฑ

Ons leef in โ€˜n tyd waar baie mense glimlag, maar eintlik ๐’”๐’˜๐’‚๐’‚๐’“ dra. Waar die mooiste fotoโ€™s soms die ๐’…๐’Š๐’†๐’‘๐’”๐’•๐’† stryd wegst...
12/06/2026

Ons leef in โ€˜n tyd waar baie mense glimlag, maar eintlik ๐’”๐’˜๐’‚๐’‚๐’“ dra.
Waar die mooiste fotoโ€™s soms die ๐’…๐’Š๐’†๐’‘๐’”๐’•๐’† stryd wegsteek. Waar mense elke dag opdaag, maar stilweg ๐’ƒ๐’‚๐’Œ๐’๐’†๐’Š teen dinge waarvan niemand weet nie.

Dis hoekom ons moet ๐“ผ๐“ช๐“ฐ๐“ฝ๐“ฎ๐“ป met mekaar wees.๐ŸคŽ

โ€™n ๐’—๐’“๐’Š๐’†๐’๐’…๐’†๐’๐’Š๐’Œ๐’† woord kos niks.
โ€™n ๐’ƒ๐’๐’๐’…๐’”๐’Œ๐’‚๐’‘ neem net โ€™n minuut.
โ€™n ๐’ˆ๐’๐’Š๐’Ž๐’๐’‚๐’ˆ lyk klein.

Maar vir iemand wat ๐’Ž๐’๐’†๐’… verloor het, kan dit ๐‘จ๐‘ณ๐‘ณ๐‘ฌ๐‘บ beteken.๐ŸคŽ

Herinner jouself dat ons boodskap van God is, God werk ๐“ณ๐“พ๐“ฒ๐“ผ deur gewone mense. Nie deur GROOT gebare nie, maar deur โ€™n hart wat ๐’ƒ๐’†๐’“๐’†๐’Š๐’… is om om te gee.

๐ŸคŽMiskien stuur Hy ๐‘ฑ๐‘ถ๐‘ผ vandag om iemand te bemoedig.
๐ŸคŽMiskien stuur Hy ๐‘ฑ๐‘ถ๐‘ผ om te luister.
๐ŸคŽMiskien stuur Hy ๐‘ฑ๐‘ถ๐‘ผ net om iemand te herinner dat hulle nie alleen is nie.

Jy hoef nie altyd die ๐’‚๐’๐’•๐’˜๐’๐’๐’“๐’… te hรช nie.
Jy hoef nie altyd die ๐’“๐’†๐’ˆ๐’•๐’† woorde te ken nie.

Soms is jou ๐’•๐’†๐’†๐’๐’˜๐’๐’๐’“๐’…๐’Š๐’ˆ๐’‰๐’†๐’Š๐’…, jou ๐’—๐’“๐’Š๐’†๐’๐’…๐’†๐’๐’Š๐’Œ๐’‰๐’†๐’Š๐’… en jou ๐’๐’Š๐’†๐’‡๐’…๐’†
๐‘น๐‘ฌ๐‘ฌ๐‘ซ๐‘บ die boodskap.๐ŸคŽ

En dalk is dit ๐‘ท๐‘น๐‘ฌ๐‘บ๐‘ฐ๐‘ฌ๐‘บ waarvoor iemand vandag gebid het!!

' ๐šŽ๐š” ๐š’๐šœ ๐™ถ๐š˜๐š ๐šœ๐šŽ ๐š–๐šŽ๐šœ๐šœ๐šŽ๐š—๐š๐šŽ๐š›' as jy ook Sy liefde wil verkondig, hoe klein en eenvoudig ook al, jy moet net bereid wees!!



Mooi naweek chommies

๐Ÿ’ผโœจ ๐๐ž๐ฐ ๐‹๐จ๐จ๐ค, ๐๐จ๐ฌ๐ฌ ๐Œ๐ข๐ง๐๐ฌ๐ž๐ญ, ๐๐š๐ซ๐›๐ข๐ž ๐„๐ง๐ž๐ซ๐ ๐ฒ Dress for the vision, work for the mission, and let your results do the talking...
12/06/2026

๐Ÿ’ผโœจ ๐๐ž๐ฐ ๐‹๐จ๐จ๐ค, ๐๐จ๐ฌ๐ฌ ๐Œ๐ข๐ง๐๐ฌ๐ž๐ญ, ๐๐š๐ซ๐›๐ข๐ž ๐„๐ง๐ž๐ซ๐ ๐ฒ

Dress for the vision, work for the mission, and let your results do the talking.

A fresh look isn't just about styleโ€”it's about showing up with confidence, purpose, and a mindset ready to win. Like a Business Barbie with a planner in one hand and big dreams in the other, today's success is all about balancing ambition with action. ๐Ÿ’ผ๐Ÿ‘ 

๐Ÿ“ˆ Stay on trend, but don't chase every trend. The smartest entrepreneurs know when to innovate, when to adapt, and when to stay focused on their goals.

Success comes from consistency, not distraction.

๐Ÿ“š Bookkeeping may not be glamorous, but it's the secret accessory every successful business owner needs. Know your numbers, track your growth, manage your cash flow, and watch your business flourish. ๐Ÿ’ฐโœจ

๐ŸŽฏ Keep your eyes on the vision, your heart in the business, and your mindset on growth. Every invoice sent, every customer served, and every goal achieved is another step toward building the empire you deserve.

๐Ÿš€ New look. New energy. Same determination. The future belongs to those who stay focused, keep learning, and never stop believing in their potential.

๐Ÿ’Ž Behind every successful business is a focused mind, a clear plan, and the courage to keep moving forward.

๐Ÿ’–๐Ÿ’ผ ๐Ÿ‘‘ ๐Ÿ“š ๐ŸŽฏ ๐Ÿ“ˆ ๐ŸŒธ ๐Ÿš€ โœจ ๐Ÿ’ช๐Ÿ’ฐ ๐ŸŒŸ

๐Ÿธ๐‚๐จ๐œ๐ค๐ญ๐š๐ข๐ฅ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐‡๐š๐ง๐ & ๐“๐ฒ๐ ๐ข๐ฌ ๐š๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐›๐ซ๐š๐ง๐ โŒš๏ธ Elke ontmoeting bou 'n brug,na nuwe geleenthede, stap vir stap terug. ๐Ÿค๐ŸŒ...
11/06/2026

๐Ÿธ๐‚๐จ๐œ๐ค๐ญ๐š๐ข๐ฅ ๐ข๐ง ๐๐ข๐ž ๐‡๐š๐ง๐ & ๐“๐ฒ๐ ๐ข๐ฌ ๐š๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐›๐ซ๐š๐ง๐ โŒš๏ธ

Elke ontmoeting bou 'n brug,
na nuwe geleenthede, stap vir stap terug. ๐Ÿค๐ŸŒ

'n Glimlag oop, die gesprek begin,
waar goeie idees hul waarde vind. ๐Ÿ’ก๐Ÿน

Netwerke groei, vennootskappe blom, en sukses kom stadig maar seker daarom. ๐Ÿ†

Balans tussen werk en plesier,
maak elke besigheidsreis 'n mooier manier. ๐Ÿ’ผ

Met visie, fokus en 'n helder plan,
bou ons die toekoms, hand aan hand. ๐Ÿคโœจ

๐ŸธSukses word geskink aan diรฉ wat durf droom, verbind en groei.

๐Ÿธ ๐Ÿค ๐Ÿ“ˆ โœจ๐Ÿ†

11/06/2026

๐ŸŒŠ Langs die See Waar My Hart ๐Ÿ’™ Weer Heel Is . ...

โœจ Soms vind ons nie onsself deur verder te reis nie, maar deur stil te word waar die golwe ons naam ken.

๐ŸŒŠ Langs die see, waar die wind sag deur my gedagtes fluister en die branders stories teen die sand uitrol, word iets binne my weer heel.

โ˜€๏ธ Die son verf goue paaie oor die water, en vir 'n oomblik voel dit asof elke stukkie stress saam met die gety wegspoel. Die see vra geen vrae nie, oordeel nie oor gister nie, en haastig is sy ook nie. Sy leer my net om te kom en te wees.

๐Ÿš Tussen skulpe en soutlug ontdek ek weer die eenvoudige dinge: die ritme van asemhaling, die koue van lig op my vel, die vrede van 'n hart wat nie alles hoef te verstaan nie.

๐ŸŒ… Hier, waar die horison hemel en water laat ontmoet, onthou ek dat herstel nie altyd groot gebare vra nie. Soms begin heelword met kaalvoetspore in nat sand - en later 'n cocktail ๐Ÿธin die hand en die sagte herinnering dat elke nuwe golf 'n nuwe begin bring.

๐Ÿ’™ Langs die see waar my hart weer heel is, leer ek dat hoop altyd terugkeer โ€” soos die gety, soos die son, soos liefde wat nooit heeltemal verdwyn nie.

๐ŸŒŠโœจ๐Ÿ’™๐ŸŒ…๐Ÿš ๐ŸŒฟ

๐Ÿ’ก ๐™Ž๐™ช๐™˜๐™˜๐™š๐™จ๐™จ ๐™ž๐™จ ๐™– ๐˜ฟ๐™š๐™˜๐™ž๐™จ๐™ž๐™ค๐™ฃ ๐Ÿ’กSukses begin nie met omstandighede nie, maar met โ€™n besluit. โ€™n Keuse om op te staan, aan te ho...
11/06/2026

๐Ÿ’ก ๐™Ž๐™ช๐™˜๐™˜๐™š๐™จ๐™จ ๐™ž๐™จ ๐™– ๐˜ฟ๐™š๐™˜๐™ž๐™จ๐™ž๐™ค๐™ฃ ๐Ÿ’ก
Sukses begin nie met omstandighede nie, maar met โ€™n besluit. โ€™n Keuse om op te staan, aan te hou en beter te doen โ€“ selfs wanneer dit moeilik is. Elke stap vorentoe begin in die verstand voordat dit in die werklikheid wys.

Jy wag nie vir sukses nieโ€ฆ jy besluit daarop, bou dit, en leef dit uit. ๐Ÿ”ฅ

๐ŸŒŸ Ek kies sukses elke dag, ongeag die pad. ๐Ÿš€

๐Ÿ’ฌ Besluit dit. Bou dit. Leef dit. ๐Ÿ’ก

๐Ÿ’ก๐Ÿ”ฅ๐Ÿš€๐Ÿ’ช

๐ŸŒฟElke draai bou โ€™n nuwe storie๐Ÿ›ฃ๏ธ                    ๐Ÿš—โ„๏ธ๐ŸŒŠ
10/06/2026

๐ŸŒฟElke draai bou โ€™n nuwe storie๐Ÿ›ฃ๏ธ

๐Ÿš—โ„๏ธ๐ŸŒŠ

10/06/2026

โ„๏ธ๐Ÿš— Winter Workshop Road Tripping ๐Ÿš—โ„๏ธ

Van die koue oggendmis in Worcester se valleie, begin die reis met berglug en winterstilte wat jou dadelik in โ€™n ander gemoedstoestand plaas.

Die pad kronkel verder na die vrugbare landerye van Robertson, waar wynlande hul winterrus neem en die landskap โ€™n rustige, aardse skoonheid dra.

Van daar beweeg die roete na die hart van die vallei by Ashton, waar die tempo stadiger raak en die eenvoud van plattelandse lewe jou herinner aan wat regtig saak maak. Die reis gaan verder oor die ruiger kuskant na Riversdale, waar die wind die storie van die see begin fluister.

Uiteindelik eindig die pad by die kalm kusdorpie van Stilbaai โ€“ waar die rivier die see ontmoet en winter verander in vrede. Dit is nie net โ€™n road trip nie, maar โ€™n herlaai van siel, natuur en inspirasie.

Elke stop is โ€™n herinnering. Elke draai in die pad โ€™n nuwe perspektief.

๐Ÿš—๐Ÿ’จ Van plaas tot berg tot see โ€“ winter stories op elke pad. โ„๏ธ๐ŸŒŠ

๐ŸŒฟ Reis stadig, leef diep, onthou die pad.๐Ÿ›ฃ๏ธ๐Ÿ’™

๐Ÿ“Œ ๐Ÿš—โ„๏ธ๐ŸŒฟ๐ŸŒŠโœจ Bianca Kamminga Pienaar

Address

Kuils River
7580

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27733065806

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when New Look Beauty & Business posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to New Look Beauty & Business:

Share