16/10/2026
Soms voel dit asof alles waarvoor jy ๐ฐ๐ฎ๐ซ๐ฒ๐ญ het, begin ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ val.
Die ๐๐๐๐๐๐ verander,
die ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ bly weg en die ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ raak groter as jou ๐ฐ๐ฎ๐ต๐ธ๐ธ๐ฏ.
Jy wonder dalk waar God is in alles waardeur jy gaan.๐ฅน
Maar ๐ธ๐ท๐ฝ๐ฑ๐ธ๐พโฆ ๐
die feit dat jy nie verstaan wat besig is om te gebeur nie, beteken nie dat God ๐ซ๐ฎ๐ฑ๐ฎ๐ฎ๐ป verloor het nie.
Die ๐๐๐๐ ๐ kan hoog slaan.
Die ๐ ๐๐๐ kan sterk waai.
Die ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ waarop jy gedink het jy staan, kan skielik begin bewe.
Maar ๐๐ธ๐ญ bly ๐๐ธ๐ญ. ๐๐ป๐๐๐ป
Ook in die dae wanneer jou wรชreld nie meer soos jou eie voel nie.
Jy ๐ฑ๐ธ๐ฎ๐ฏ ๐ท๐ฒ๐ฎ vandag al die antwoorde te hรช nie.
Jy ๐ฑ๐ธ๐ฎ๐ฏ ๐ท๐ฎ๐ฝ te onthou Wie jou vashou wanneer jy nie meer weet hoe om self staande te bly nie.
Hou vas, al bewe jou hande. Glo, al verstaan jou hart nie. En vertrou, ๐๐ด๐ป๐ต๐ wanneer die pad vorentoe onseker lyk.
๐Jou ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ mag verander, maar God se ๐ฝ๐ป๐ธ๐พ verander nie.
๐ โGod is vir ons โn toevlug en โn beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood.โ โ Psalm 46:2
Sit โ ๐ถ๐๐ ๐๐ ๐๐ข ๐๐๐๐' in die comments en weet saam my dat God jou nooit sal verlaat nie๐๐ป
Mooi naweek chommies xoxo