Weskus Studio

Weskus Studio Neem jou musiek professioneel en gemaklik op.

THE ART OF THINKING WITH SOUNDS Weskus Studio is ‘n opname-ateljee wat opnames, musiekproduksies, na-produksie (meng en bemeestering) asook liedjieskryf aanbied.

Dis hoe ons rol oppie weskus ; )
25/01/2021

Dis hoe ons rol oppie weskus ; )

Nuwe speelding in die studio
25/01/2021

Nuwe speelding in die studio

Hoe lyk daai??
21/01/2021

Hoe lyk daai??

2021 gaan n goeie jaar wees ; )
21/01/2021

2021 gaan n goeie jaar wees ; )

Want dis hoe ons rol : )
31/03/2020

Want dis hoe ons rol : )

“Mense sit in vrees op stoepe en sing. Hulle wonder sal die virus dalk ’n ewewig terugbring. Maar ons sal dans, dans, dans onder die maan . . .”

Lekker om deel te wees van hierdie projek : )
14/11/2019

Lekker om deel te wees van hierdie projek : )

Die voelgoed-liedjie is nie uitgereik om simpatie se soek vir mense wat met diabetes leef nie, maar eerder om inspirasie te bring vir mense wat daarmee leef.

Sterkte Armand Steenkamp Vol! Bring hom huistoe!!
14/10/2019

Sterkte Armand Steenkamp Vol! Bring hom huistoe!!

Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings: Humoristiese Album van die Jaar

Baie geluk aan Armand Steenkamp, die Flooze en Pieter Rischmuller vir hulle nominasie in die kategorie Humoristiese Album van die Jaar.

Die wenner word aangewys tydens die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings wat gehou word op 16 Oktober 2019 by die Moreleta Ouditorium.
Kry jou kaartjie teen slegs R150pp by www.itickets.co.za

Ons sien jou daar!!!!

, , Afrikaans is Groot, Vonk Musiek, Universal Music South Africa, Coleske Artists, AfriForum, Immunadue, Dapper Media, Sorina aka Flooze Fan Page , Piet Pompies Drie, Pieter Rischmuller aka Piet Pompies, Armand Steenkamp

Address

Bogey Boulevard
Langebaan
7357

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weskus Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share