24/06/2024
Appreciation Message !
Ek wil net vanoggend vir elke kliënt sê DANKIE vir al julle LOLJALE ondersteuning . Ek waardeer elkeen vreeslik baie ! Dankie dat julle altyd geduldig wag tot ek kan antwoord en jammer as dit soms lank vat ! ( moet asseblief nooit minder belangrik voel as ek lank vat nie dis net soms baie besig!)
Elke kliënt beteken so baie vir my julle is Awesome sonder julle het die salon nie bestaan nie !
Mag julle weet julle is spesiaal en mag God julle net seën!
Lekker weekie 🤗