08/05/2026
Liewe kliënte 🌸
Bushwave Hairsalon is tans gesluit aangesien ek met erge vertigo infeksie sukkel en in die hospitaal was daarmee
Ek hoop om weer op my voete te wees en vanaf Dinsdag 12/5 terug te wees in die Salon
Ek vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer julle begrip en ondersteuning baie. 💕
⸻
English:
Dear clients 🌸
Bushwave Hairsalon is currently closed as I have been suffering from severe vertigo infection and was hospitalized.
I am hoping to be back on my feet and return on Tuesday 12/5.
I apologize for the inconvenience and truly appreciate your understanding and support. 💕
Annatjie