06/06/2024
Hallo liewe mammas...
Dit is met 'n dankbare hart dat ek Mashed Up toemaak.
Baie dankie vir die jare se getroue ondersteuning.
Ons laaste baba is ook nou groot, so dit is tyd vir 'n nuwe seisoen.
Gelukkig is daar wonderlike nuwe babakos opsies beskikbaar.
Die vrieskassie by Kiddin is nog vol as julle vir oulaas wil koop.
Liefde en seΓ«n vir julle almal.
Maryke