Executive Emergency Medical Services

Call Directions Website Contact the business

Executive Emergency Medical Services Private Ambulance Services providing Advanced pre-hospital healthcare. Transportation to and from Private and Provincial Hospitals.

Contracted to all Medical Aids in South Africa as well as WCA, RAF and also Private paying.

Such excitement for medical services in Modimolle. New radiology services coming soon.
13/10/2026

Such excitement for medical services in Modimolle. New radiology services coming soon.

Modern, innovative radiology services across South Africa. Empowering early detection through advanced imaging. Taking diagnostics from intuition to precision.

🏉 Maak gereed vir ’n naweek vol sewesrugby en lekker gees by die OBARO Willem Strauss International 7’s Festival!🚑 Execu...
13/10/2026

🏉 Maak gereed vir ’n naweek vol sewesrugby en lekker gees by die OBARO Willem Strauss International 7’s Festival!

🚑 Executive Emergency Medical Services will be the primary health team again.

📅 24–25 Oktober 2026
📍 Phamale SA Sport Village
💰 Spaninskrywing: R1 500 per span

🏡 Verblyf is beskikbaar – bespreek vroeg!

Bring jou span, familie en vriende en kom geniet die rugby saam! 🙌

Vir inskrywings en navrae, kontak Richard Janse van Rensburg:
📞 082 673 3247
📧 [email protected]

Executive Emergency Medical Services  had the privilege to be the medical team at Jubaweni with the launch of their beau...
10/10/2026

Executive Emergency Medical Services had the privilege to be the medical team at Jubaweni with the launch of their beautiful new Astro hockey field.
Congratulations to Jubaweni on this exciting new chapter.
The kids had a blast and new friendships where formed.
Jubaweni, Nou Toer Ons!
#

ʼn Verhaal van dankbaarheid...Saterdagmiddernag toe word ek  vervaart wakker van ʼn harde slag, en ek het gewéét my man he...
29/09/2026

ʼn Verhaal van dankbaarheid...

Saterdagmiddernag toe word ek vervaart wakker van ʼn harde slag, en ek het gewéét my man het in die badkamer geval!! Ek het natuurlik groot geskrik, en was ek vir ʼn oomblik geskok, deurmekaar en vreesbevange tegelyk. Ek kon letterlik nie dink wat nou nie! Hy was oortuig sy arm is gebreek en dit het my maak besef dat ek ʼn ambulans moet ontbied. Ek maak hom toe eers so gemaklik as moontlik en bel toe dadelik die Executive Ambulance Services in Modimolle (dis die diens wat jou spesifiek na privaat hospitale in die omgewing sal afvoer as jy ʼn mediese fonds het. Ek besef toe ook dat ek nóú hulp nodig het om manlief van die koue vloer af te kry. Hy is geskok, het geweldig pyn en kan letterlik nie op sy eie beweeg nie. Ek bel toe Reflex Secure se kontrole kamer, verduidelik my penarie, en dit was nie 3 minute later nie, toe is die lieflike Enos en Frans hier om te help... dankie, dankie!!
Hulle pak toe dadelik die spreekwoordelike bul by die horings en lig my man versigtig op en dra hom tot op die mat in die kamer waar hy regop kon sit teen die bed. Enos gaan buite toe om die ambulans te gaan inwag. Intussen daag Kobus en sy regterhand op van die Ambulansdiens. Sonder ʼn gewag ondersoek Kobus my man en sê toe dadelik die skouer is of uit die potjie uit, en/of gebreek... x-strale is nodig. Ons besluit toe dat hy Polokwane se Netcare toe geneem sal word. Koel en kalm het die manne my manlief op die bed getel, pragtig met hom gewerk, ʼn drup gekonnekteer, morfien gegee vir pyn, bloeddruk geneem en ook al die nodige inligting by my gekry, ʼn warm kombers oor hom gegooi, en in die ambulans gelaai. My vriendelik gegroet en gery. Reflex Secure se manne het gehelp en my bygestaan totdat die ambulans vertrek het, toe sê Enos vir my ek moet nou die huis baie mooi sluit en dan lekker slaap! Kosbaar!!
Ek vertel die hele storie om aan te dui hoe ongelooflik belangrik dit is om die regte telefoonnommers byderhand te hou vir daardie een groot trauma wat jou ongevraag kan tref... Mense, Reflex Secure is vir ons inwoners hulle gewig in pure goud werd!!! Ek het hulle nog altyd gewaardeer en gerespekteer, maar nou weet ek hulle is ʼn onontbeerlike ondersteunings netwerk vir ons ouerwordende gemeenskap. Dankie, so baie dankie Reflex Secure, julle is die héél beste!!
Ook vir Executive Ambulans Services, julle verdien om ʼn toekenning te kry vir uitstekende, professionele werk. En ek kan maar net uit my hart uit DANKIE-Sê ... julle en Reflex Secure was ons engele daardie aand.
Hierdie uit die hart uit dankbaarheid kom van my, Elize Duncan, en van my man, Richard Duncan, van Houtkapperstraat Gholfpark.

We are always ready for anything
28/09/2026

We are always ready for anything

Revival Festival at The Dock Pub and Restaurant in Bela Bela. Please come and support Huis Talje
25/09/2026

Revival Festival at The Dock Pub and Restaurant in Bela Bela.
Please come and support Huis Talje

Please come and support this worthy cause. 25-27 September 2026.Huis Talje is having a Revival Festival at The Dock in B...
24/09/2026

Please come and support this worthy cause. 25-27 September 2026.
Huis Talje is having a Revival Festival at The Dock in Bela Bela.
Stalls, music and good food galore.
With the likes of David Fourie, Jak de Priester, Eloff and many more.
Executive Emergency Medical Services will be keeping an eye on all to ensure they are save.

Executive EMS is one of the proud sponsors of the Waterberg Limpopo Rugby team at the 2026 Obaro Platteland Rugby tourna...
24/09/2026

Executive EMS is one of the proud sponsors of the Waterberg Limpopo Rugby team at the 2026 Obaro Platteland Rugby tournament held in Nylstroom

This is how you end a day of brilliant rugby. Congratulations to the local boys of Waterberg that supplied us with an ep...
24/09/2026

This is how you end a day of brilliant rugby. Congratulations to the local boys of Waterberg that supplied us with an epic show.

Address

95 Nelson Mandela Drive
Modimolle
0150

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Executive Emergency Medical Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Executive Emergency Medical Services:

Shortcuts

Share