Anel van Zyl Coach

Anel van Zyl Coach You`ve reached a turning point In your life, You know you want to Take the next step, But you don`t know How to proceed. That person is a Life Coach.

Life Coaching * Leadership Development * Career Planning * In Business Career Planning * Study Methods * Marriage / Relationship Facilitating * Parenting * Business Staff Development * TIR Facilitator (Trauma) You need someone Who will listen to you, Work with you, Encourage you, And guide you.

23/10/2025
04/07/2024

Ek is besig om navorsing te doen oor die stuur van goeie more, goeie nag boodskappies. Ek vra groot asseblief julle deelname.
1. Waarom stuur jy vir iemand goeie more/ goeie nag boodskappies?
2. Wat verwag jy hoe moet die persoon reageer op jou boodskappie?
3. Watter gevoel ervaar jy wanneer jy die boodskappie gestuur het.
Dan die ontvanger:
1. Wat ervaar jy wanneer jy so n boodskappie ontvang het?
2. Hoe reageer jy op dit? Bv n boodskappie terug te stuur of net met n emoji of ignoreer dit?
3. Hou jy van dit of frustreer dit jou?

24/06/2024

21 Junie, kortste dag en langste nag. Die dag wat die seisoen draai. Die dag noem ek my verjaarsdag. Ek weet nie hoeveel mense jy ken wat saam met jou verjaar nie, maar ek ken agt. Wat maak 21 Junie spesiaal, ons is ook verskil makers, ons kan n skip in sy vaart laat stop of omdraai, maar ons sal ook saam met n ander dans as dit nodig is. My lewens moto is: "lewe voluit in die oomblik" Elke oomblik tel vir my, of ek niks doen nie en of ek saam met mense kuier ek gee my alles in die oomblik. Ek wil nie met verwyte oud word nie. Daarom leef ek in die oomblik want die dag is kort!

Geluk Shadowmatch span dit lyk baie mooi.
22/03/2024

Geluk Shadowmatch span dit lyk baie mooi.

Shadowmatch is a transformative system designed to empower individuals, businesses, teams, and professionals to cultivate success and fulfillment across all facets of life. With its intelligent capabilities, Shadowmatch offers everyone the chance to realize their full potential and lead lives of opt...

Merry Christmas 🎄The Magic of Christmas never ends and the greatest gifts are Family & Friends.
24/12/2023

Merry Christmas 🎄

The Magic of Christmas never ends and the greatest gifts are Family & Friends.

Happy Holdays ‼️
11/12/2023

Happy Holdays ‼️

Nog n sertifikaat na n jaar se harde werk.
06/12/2023

Nog n sertifikaat na n jaar se harde werk.

15/11/2023

beplanning !

Punte om ingedagte te hou...

Kom in Kontak en ons stuur jou in die regte rigting.

071 250 0272

E - mail : [email protected]

Web : www.anelvanzyl.co.za

Facebook : Anel van Zyl Coach

Address

78 Olien Hout Str
Moqhaka
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anel van Zyl Coach posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anel van Zyl Coach:

Share