Anelcu

Anelcu Scottish Terrier & Miniature puppies Scottish Terrier & Miniature puppies occasionally available. More info on my web page

We are Kusa registered breeders with Quality, healthy and happy dogs and puppies.

21/04/2018
16/08/2015

Mimi is 'n pragtige Miniature Schnauzer wat ek by 'n kennelteler gekoop het gedurende Januarie 2015. Ons moet haar mooi wys hoe om in 'n huis te wees. Om 'n stukkie brood uit jou hand te neem en om maar teen jou op te staan. Sy het niks van dit geken nie. Gelukkig het die ander woefs haar mooi touwys gemaak en sy het so ontspanne geraak dat sy in haar vierjaar bestaan vir die eerste keer in seisoen gekom het en sewe pragtige babas gebaar het. Vier pragtige reuntjies soek nog 'n permanente of forever home. Hierdie woefies kan Kusa geregistreer word.
Foto van Mimi die dag toe ons haar gaan haal het asook die volgende dag na die lekker gebad en gegroom is asook een van haar babas

Ogies nog toe - maar nie vir lank nie dan moet almal bontstaan met die woefs om jou
10/03/2015

Ogies nog toe - maar nie vir lank nie dan moet almal bontstaan met die woefs om jou

25/02/2015

Maandag nag het Arabella ons Miniature Schnauzer 9 babatjies gekry. 2 het dit ongelukkig nie oorleef nie maar 5 tefies en 2 reuntjies gaan met tonne liefde vir hulle nuwe huise groot gemaak word

Die kleingoed word so vinnig groot. Nog net die ou seuntjie woef moet nog 'n "forever" huis kry
19/12/2014

Die kleingoed word so vinnig groot. Nog net die ou seuntjie woef moet nog 'n "forever" huis kry

Babas was Sondag 3 weke oud en mamma sorg goed vir hulle. Volgens berekenings behoort hulle so tussen 6 en 6.5 kg week w...
25/11/2014

Babas was Sondag 3 weke oud en mamma sorg goed vir hulle. Volgens berekenings behoort hulle so tussen 6 en 6.5 kg week wanneer volgroeid.

03/11/2014

Vyf pragtige Black & Silver Miniature Schnauzer babas is die 2e November gebore. Mamma moes 'n nood keiser kry en tweetjies het dit nie oorleef nie. Die ander drie babas is sterk en gesond en gaan ook so klein soos mamma wees. Sy is 'n Toy grootte MS

Address

Newcastle
2940

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anelcu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anelcu:

Share