09/09/2026
KOSMOCYDIN VERHOOG VITAMIEN A en E VLAKKE in jou liggaam tot meer as dubbel die effek;
Vitamien A en Vitamien E is al twee vetoplosbare vitamiene wat noodsaaklik is vir jou gesongheid:
Die Belang van Vitamien A: Gesonde sig: Help met die handhawing van die hoornvlies en lae-lig visie (voorkom nagblindheid).Immuunstelsel: Versterk die liggaam se verdediging teen infeksies deur witbloedselle te ondersteun.Vel en groei: Bevorder gesonde velgesel-hernuwing, weefselgesondheid en normale groei.
DIE BELANG VAN VITAMIEN E: Kragtige antioksidant: Beskerm selle teen skadelike vrye radikale en oksidatiewe stres.Immuun- en senuweefunksie: Ondersteun algemene neurologiese funksies en sellulêre kommunikasie.Vel en sirkulasie: Help met die instandhouding van gesonde vel en selmembrane.
Beskibaar by www.kosmossa.co.za