07/08/2026
Ons nooi jou vriendelik uit om saam te kom deel in die pret en plesier van die Maluti FM Squared Sandstone Market in Clarens op die dorpsplein die 8ste Augustus!! Dit beloof om n heerlike dag te wees waar jy saam met vriende en familie die gasvryheid kan geniet van Clarens die juweel van die Oos Vrystaat!! Daar is handgemaakte items, varsgebak en kuns te kies en te keur, asook lekkernye wat jou mond gaan laat water!! Teken dit solank in jou dagboek aan!! Ons sien jou daar!!
Maluti FM...die Hartklop van die Oos Vrystaat!!