07/11/2021
Hi almal, ek het finaal Moi Cosmetics toe gemaak, agv Ander verpligtinge, ek het Nog redelik voorraad oor waarvan ek sekere items op cost prize gaan uit verkoop.
Ek het ook Nog Charmone Parfuum en Ascot in voorraad tot dat dit Hou.
Watsapp my gerus by 0836668132 as daar iets is wat jy benodig.
Baie dankie vir 9 jaar se troue ondersteuning aan al my kliente en vriendinne.
Ek gaan Nog aan met my oorbelle en... "something new is coming!!"