Amelia Nasorgsentrum

Call Directions Website Contact the business

Amelia Nasorgsentrum Sentrum (NPO) in Potchefstroom vir volwassenes met intellektuele gestremdhede. Amelia Nasorgsentrum (ANS) is op 11 Mei 1976 gestig.

Die hoofdoel was om voorsiening te maak vir volwassenes met intellektuele gestremdhede nadat hulle die ouderdom van agtien jaar bereik het en om 'n veilige omgewing te bied vir hierdie mense wat nie in die normale arbeidsmark te kan funksioneer nie en wat nie na hulself kan omsien nie. In die begin was Amelia in 'n ou plaashuis in die Vyfhoek-kleinhoewes geleΓ«. Amelia Nasorgsentrum is vernoem na die eerste kliΓ«nt genaamd Amelia (Poppie) van Wyk. Die beheerliggaam het alles in hul vermoΓ« gedoen om behuising en werkswinkels vir die inwoners te verskaf. ’n Stuk grond is langs ES Le Grange Skool gekoop en die eerste twee chalets vir die inwoners is in 1991 voltooi. Aan die einde van 1992 is agt chalets voltooi asook volledig toegeruste werkswinkels, β€˜n wassery, β€˜n kombuis, β€˜n dagkliniek en β€˜n administrasiegebou. Die beheerliggaam het Amelia as 'n NPO geregistreer. Die sentrum is geregistreer vir 130 inwoners en 30 dag kliΓ«nte. Die geboue en fasiliteite is 'n ideale omgewing vir werk, verblyf, ontspanning en dra by tot 'n beter lewenskwaliteit en sosiale ontwikkeling van diegene met spesiale behoeftes en beskerming van die mees kwesbares.

Die Volkies gemeenskap dra ons op in ons gebede.Rus sag, Hugo πŸ€πŸ•Š
18/10/2026

Die Volkies gemeenskap dra ons op in ons gebede.

Rus sag, Hugo πŸ€πŸ•Š

Skoonmaker pos beskikbaar. πŸ“Œ
15/10/2026

Skoonmaker pos beskikbaar. πŸ“Œ

*VAKATURE: SENTRUMBESTUURDER | AMELIA NASORGSENTRUM*Amelia Nasorgsentrum [Potchefstroom] is 'n geregistreerde nie-winsge...
10/10/2026

*VAKATURE: SENTRUMBESTUURDER | AMELIA NASORGSENTRUM*

Amelia Nasorgsentrum [Potchefstroom] is 'n geregistreerde nie-winsgewende organisasie wat 'n veilige, stimulerende en deernisvolle tuiste/dagsentrum bied aan volwassenes met intellektuele gestremdhede. Ons streef daarna om elke inwoner se waardigheid te beskerm en hul volle potensiaal te ontwikkel. Ons is op soek na 'n dinamiese, deernisvolle en strategiese Sentrumbestuurder om deel van ons toegewyde span te word.

Wat behels die rol:
Die Sentrumbestuurder is verantwoordelik vir die algehele operasionele, finansiΓ«le en administratiewe bestuur van die sentrum. Jy sal toesien dat die hoogste standaard van sorg gehandhaaf word, terwyl jy wetlike voldoening, inwonerswelsyn, personeelwelsyn en die organisasie se volhoubaarheid verseker.

Ondersteun gerus Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult se Kuierkombuis hierdie week tydens Aardklop. πŸ›πŸπŸœπŸ² Heerlike k...
28/09/2026

Ondersteun gerus Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult se Kuierkombuis hierdie week tydens Aardklop. πŸ›πŸπŸœπŸ²

Heerlike kos om na uit te sien met die bonus van geen skottelgoed! 🀩

Lief, liewer, liefste! πŸŽ¨πŸ–ΌπŸ’›
16/09/2026

Lief, liewer, liefste! πŸŽ¨πŸ–ΌπŸ’›

Bespreek nou jou plek. β›³Jou baas sal jou verlof goedkeur. βœ”οΈ
14/09/2026

Bespreek nou jou plek. β›³
Jou baas sal jou verlof goedkeur. βœ”οΈ

πŸ•ŠπŸ€
05/09/2026

πŸ•ŠπŸ€

Trots op julle! 🩡Soos Toni sal sΓͺ: "Oud, maar nog nie koud nie!".
03/09/2026

Trots op julle! 🩡

Soos Toni sal sΓͺ: "Oud, maar nog nie koud nie!".

Gelukkige Sekretaressedag! πŸ—“πŸ“žDie hart van ons kantoor. 🌷🩷
02/09/2026

Gelukkige Sekretaressedag! πŸ—“πŸ“ž

Die hart van ons kantoor. 🌷🩷

Dis heerlike Lente!πŸͺ·πŸŒΈπŸŒΊπŸŒ»πŸŒ·πŸͺ»πŸŒΌπŸŒΉ
01/09/2026

Dis heerlike Lente!

πŸͺ·πŸŒΈπŸŒΊπŸŒ»πŸŒ·πŸͺ»πŸŒΌπŸŒΉ

Address

5 Richardson Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:30
Tuesday 08:00 - 15:30
Wednesday 08:00 - 15:30
Thursday 08:00 - 15:30
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27182905543

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amelia Nasorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Amelia Nasorgsentrum:

Shortcuts

Share