Die SlimHuis Health & Wellness

Die SlimHuis Health & Wellness We do not just help you lose weight, we change lives! Our product contains all the essential vitamin

🌿 Welkom by Die SlimHuis Health & Wellness 🌿
Ons help jou om jou gesondheidsdoelwitte te bereik met:
βœ… Gewigsverliesprodukte
βœ… Aanlyn gesondheids- en welstand-coaching
βœ… Gespesialiseerde eet- en oefenprogramme

By Die SlimHuis glo ons in ’n gesonder, gelukkiger jy – stap vir stap! πŸ’š

πŸ”₯ ONS GROOTSTE SPECIAL OOIT! πŸ”₯Hier is ons VOLLE REEKS en vir ’n beperkte tyd kry jy ’n ongelooflike aanbod! πŸ€©πŸ’‰ MOUNJARO ...
01/09/2026

πŸ”₯ ONS GROOTSTE SPECIAL OOIT! πŸ”₯

Hier is ons VOLLE REEKS en vir ’n beperkte tyd kry jy ’n ongelooflike aanbod! 🀩

πŸ’‰ MOUNJARO | GLP | RETA

✨ KOOP 2 & KRY 1 GRATIS! ✨
Ja, jy lees reg 3 produkte vir die prys van 2! πŸ”₯

⏳ BEPERKTE VOORRAAD
Sodra dit uitverkoop is, is die special verby!

πŸ“² Bestel nou: WhatsApp 081 823 1786

πŸ”₯πŸ”₯ MASIEWE UITVERKOPING πŸ”₯πŸ”₯Dis tyd om weer op JOU te fokus! πŸ’•βœ¨Ons het tans ’n GROOT UITVERKOPING op uitgesoekte gewigsbes...
25/08/2026

πŸ”₯πŸ”₯ MASIEWE UITVERKOPING πŸ”₯πŸ”₯

Dis tyd om weer op JOU te fokus! πŸ’•βœ¨

Ons het tans ’n GROOT UITVERKOPING op uitgesoekte gewigsbestuur en wellnessprodukte maar voorraad is BAIE BEPERK! πŸ‘€

πŸ’₯ Spesiale uitverkopingpryse
πŸ“¦ Landswye aflewering
πŸ’• Verskeie opsies beskikbaar
⚑ Slegs terwyl voorraad hou!

πŸ“² WIL JY DIE VOLLE KATALOGUS + PRYSLYS HÊ?

Los jou WhatsApp-nommer in die kommentaar πŸ‘‡
OF WhatsApp ons direk:

πŸ“± 081 823 1786

🚨 MOENIE WAG TOT ALLES UITVERKOOP IS NIE!
Wanneer hierdie voorraad klaar is, is die spesiale aanbiedinge ook klaar.

πŸ’Ό Ons Soek Agente Landswyd! πŸ’šWil jy 'n ekstra inkomste verdien? Of dalk jou eie besigheid begin – sonder groot begin-uit...
11/08/2026

πŸ’Ό Ons Soek Agente Landswyd! πŸ’š

Wil jy 'n ekstra inkomste verdien? Of dalk jou eie besigheid begin – sonder groot begin-uitgawes?

VitaLabs is op soek na gemotiveerde agente om ons GLP- en Mounjaro-produkte te bemark.

✨ As agent kry jy:
βœ… Goeie wins op elke verkoop
βœ… Begin dadelik adverteer
βœ… Geen voorraad nodig nie
βœ… Ons hanteer die verpakking en aflewering
βœ… Bemarkingsmateriaal word voorsien
βœ… GRATIS Gewigsverlies Tracker App vir al jou kliΓ«nte
βœ… Ondersteuning en opleiding wanneer jy dit nodig het

Jy kry die bestelling, hou jou wins, en ons doen die res!

🌍 Agente welkom regoor Suid-Afrika.

πŸ“² Comment "AGENT", stuur jou nommer, of WhatsApp 081 823 1786 vir meer inligting.

πŸ’š Begin vandag om 'n ekstra inkomste te verdien – jou eerste kliΓ«nt kan net een plasing weg wees!

πŸ€” D**k jy al 'n ruk oor GLP of Mounjaro?Jy hoef nie alles alleen uit te figure nie.Ons help jou graag met:βœ” Al jou vraeβœ”...
25/06/2026

πŸ€” D**k jy al 'n ruk oor GLP of Mounjaro?

Jy hoef nie alles alleen uit te figure nie.

Ons help jou graag met:
βœ” Al jou vrae
βœ” Hoe om te begin
βœ” Ondersteuning gedurende jou gewigsverliesreis
βœ” GRATIS Gewigsverlies Tracker App by elke bestelling

Geen oordeel. Geen druk. Net eerlike raad en uitstekende diens.

✨ Die beste tyd om te begin was gister. Die tweede beste tyd is vandag.

πŸ“© Comment "INFO", stuur vir ons 'n inbox of WhatsApp 081 823 1786 en kom gesels met ons.

πŸ’š Jou toekomstige self gaan jou bedank.

⚠️ Niemand praat genoeg hieroor nie...Gewigsverlies is nie net fisies nie.Dis die stemmetjie wat sΓͺ:"Ek begin Maandag."D...
22/06/2026

⚠️ Niemand praat genoeg hieroor nie...

Gewigsverlies is nie net fisies nie.

Dis die stemmetjie wat sΓͺ:
"Ek begin Maandag."

Dis die skuldgevoel nadat jy iets geΓ«et het wat nie op jou plan was nie.

Dis die frustrasie wanneer die skaal nie beweeg nie al probeer jy.

Maar weet jy wat?

Jy hoef nie perfek te wees om suksesvol te wees nie.

Jy hoef net nie op te gee nie. πŸ’š

Elke klein gesonde besluit tel.
Elke stap vorentoe tel.
Elke dag wat jy weer probeer tel.

Ons ondersteun jou elke tree van die pad.

Comment "INFO", los jou nommer of stuur vir ons 'n WhatsApp op 081 823 1786.

🎁 GRATIS toegang tot ons Weight Loss Tracker App vir alle kliënte.

😩 Begin jy ook elke Maandag oor?"Hierdie week gaan anders wees."Dan kom die lewe tussenin:πŸ• Die pizza🍫 Die sjokolade😴 Di...
22/06/2026

😩 Begin jy ook elke Maandag oor?

"Hierdie week gaan anders wees."

Dan kom die lewe tussenin:
πŸ• Die pizza
🍫 Die sjokolade
😴 Die moegheid
πŸ˜… Die kinders
🀯 Die stres

En voor jy jou kom kry is dit alweer Vrydag.

Die geheim is nie om perfek te wees nie.
Die geheim is om aan te hou al het jy gister 'n slegte dag gehad.

'n Slegte ete beteken nie 'n slegte week nie.
'n Slegte week beteken nie jy het misluk nie.

Jy kan vandag weer begin. πŸ’š

Comment "INFO", los jou nommer of stuur vir ons 'n WhatsApp op 081 823 1786.

🎁 Elke kliënt kry GRATIS toegang tot ons Weight Loss Tracker App.

Limited stock beskikbaar. Stuur vir ons n Whatsapp of los jou nommer vir meer info!
17/06/2026

Limited stock beskikbaar. Stuur vir ons n Whatsapp of los jou nommer vir meer info!

Ons het nog net 4 spasies oop!!! Join vandag nog
16/06/2026

Ons het nog net 4 spasies oop!!! Join vandag nog

Address

Capital Park
Pretoria
0084

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die SlimHuis Health & Wellness posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share