AVON by Maritza Pretoria East

AVON by Maritza Pretoria East AVON beauty products

01/05/2026
15/04/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag lief. Ek bid God’s rykste seën oor jou lewe. Ek bid vir gesondheid, geluk, vrede en baie geld 😂
🥂🎂🥳🫶🏻🍾🙏🏻💵💰
Ek is baie lief vir jou en dank Die Here elke dag vir jou. 🫶🏻
Jy is die beste Dad vir ons kids en beste husband vir my!💰💎😇
Geniet jou dag!🦋
🩵💚💛Love u 💛💚🩵

09/04/2026

Small but powerful… these little vials are all about next-level self-care 🌿

If you’ve been curious to try it, now’s the perfect time 👇
Use my discount code: MARITZA10
Www.biopeptics.co.za.
AntiAging SkincareRoutine BeautyFromWithin SelfCareJourney RadiantSkin WellnessLifestyle BeautyTips

09/04/2026

Received my GHK CU today from Eloise… Super excited!! .n01 To get yours order directly on the website and use my discount code - MARITZA10.

16/03/2026

If you’ve been thinking about starting your own journey but don’t know where to begin — I’m happy to share what worked for me.

28/02/2026

Baie dankie vir die heerlike bederf! 🥂🎊. Dit was ongelooflik ontspannend en ek het die oggend so baie geniet. 🌸💛🌸. Ek waardeer dit opreg – dit was presies wat ek nodig gehad het!💚☺️💚

Ek is geseënd met die beste gesin, vriende en familie in my lewe 💛 Dankie dat julle my dag spesiaal gemaak het!
31/01/2026

Ek is geseënd met die beste gesin, vriende en familie in my lewe 💛 Dankie dat julle my dag spesiaal gemaak het!

To all our family and friends! 🎄🩷
24/12/2025

To all our family and friends! 🎄🩷

Baie geluk met jou verjaarsdag seuna! 🥳💥Mag jy God’s rykste seën oor jou lewe ervaar! Ontvang seëninge van geluk, vrede,...
23/10/2025

Baie geluk met jou verjaarsdag seuna! 🥳💥
Mag jy God’s rykste seën oor jou lewe ervaar! Ontvang seëninge van geluk, vrede, vreugde, gesondheid en vele meer. 🙏🏻💥
Ek en Dad is baie lief vir jou 🩵en bid net die beste vir jou toe 💙
Jy is ‘n blessing in ons lewe 💙❤️💙 ….
Not to mention ons pensioen plan 😇🤣😂
Go for it!! Bly glo in jouself! 💡🥇
Lekker dag - love u 😘🥰

Address

Olympus Road Faerie Gln
Pretoria
0081

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AVON by Maritza Pretoria East posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share