09/09/2026
Hallo almal! Ek herinner julle net aan die volgende ouerleiding groep, Chocolat et Café Vrydag 11 Sept 09:00☕️vir 09:30-11:30 by Chocolat et Cafe Clubhouse op die praktyk perseel. Gratis bywoning almal welkom! Kom eet lekker 🍰 en ☕️!! Ek gaan gesels oor kinders wat GLAD nie wil luister nie en hoe om dit te hanteer asook die hoogs sensitiewe kind. Tshepiso van Oratile Kids sal weer uitstal! Kom ondersteun haar asb! Dis die mooiste leer skoentjies 🥾Jenny van Little Books sal tydens 'n volgende geleentheid weer uitstal!!