Die Bye Korf

Die Bye Korf Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Bye Korf, Health Food Shop, Pretoria Street, Pretoria.

19/03/2026

Kyk net hoe mooi werk die bye op Dragon Fruits Blom πŸ₯³

🍯 Ontdek die suiwer geure van Pretoria! Smaaklike, onverwerkte plaaslike heuning – net R120 per bottel. Of probeer ons r...
18/03/2026

🍯 Ontdek die suiwer geure van Pretoria! Smaaklike, onverwerkte plaaslike heuning – net R120 per bottel. Of probeer ons ryk heuningkoek, perfek teen R150 elk. Ideaal vir jou oggendpap of 'n spesiale geskenk. Haal vandag nog af en ervaar die natuurlike soetheid. Beperkte voorraad beskikbaar, kontak ons nou! 🐝 0720894859

Daar is net 1 en dis die regte 1 hiers hy nou in 500g druk bottel vars en 100% suiwer 🍯 🐝
12/03/2026

Daar is net 1 en dis die regte 1 hiers hy nou in 500g druk bottel vars en 100% suiwer 🍯 🐝

Oes tyd! 🐝 🌷 🍯 heuning bevat  fynbos,sitrus πŸ‹ veldblom ook bestuiwings op medisinale plante soo boegoe en alwyn 🌱 500g v...
13/01/2026

Oes tyd! 🐝 🌷 🍯 heuning bevat fynbos,sitrus πŸ‹ veldblom ook bestuiwings op medisinale plante soo boegoe en alwyn 🌱

500g verkoop vir R150.00 glas of plastiek druk bottel.

0720894859
Pretoria 🀠

Ek wil graag by julle uitvind of daar Ε„ belangstelling sal wees in β€œHot Honey β€œ 🍯 🌢️ Warm heuning geniet saam prawns 🍀,b...
02/12/2025

Ek wil graag by julle uitvind of daar Ε„ belangstelling sal wees in β€œHot Honey β€œ 🍯 🌢️

Warm heuning geniet saam prawns 🍀,braai vleis πŸ₯© pizza πŸ• selfs slaai πŸ₯—

Ek sien uit na enige terugvoerring..

GOOO!

16/10/2025

Bye is dors en besig in die hoΓ«veld!

Die ou waks koek van die bye werk baie goed vir swΓͺrms lok..so ook β€œlemon grass olie β€œ kom ons kyk hoe vinnig vang ons d...
27/08/2025

Die ou waks koek van die bye werk baie goed vir swΓͺrms lok..so ook β€œlemon grass olie β€œ kom ons kyk hoe vinnig vang ons die 1ste swΓͺrm πŸ₯³πŸπŸ€ 

Besig met inspeksie lyk of die bye hard werk,nog steeds nie genoeg blomme vir almal nie 🐝🐝🐝
27/08/2025

Besig met inspeksie lyk of die bye hard werk,nog steeds nie genoeg blomme vir almal nie 🐝🐝🐝

Heuning vloei seisoen is aan die begin hou die spasie dop..πŸ₯³πŸ―🐝
26/08/2025

Heuning vloei seisoen is aan die begin hou die spasie dop..πŸ₯³πŸ―🐝

The image shows a microscopic view of a bee stinger compared to a needle tip 🐝
24/04/2025

The image shows a microscopic view of a bee stinger compared to a needle tip 🐝

Address

Pretoria Street
Pretoria
0184

Telephone

+27720894859

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Bye Korf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share