Clivia World

Clivia World Clivia World come to light after fifteen years of collecting only the best healthy clivia plants aro Clivia for sale around the year

Enige een van hierdie plante is in 9kg sakke beskikbaar en het reeds 2 keer geblom. Dus kleurvas. Prys is R800.00 sonder...
03/11/2018

Enige een van hierdie plante is in 9kg sakke beskikbaar en het reeds 2 keer geblom. Dus kleurvas. Prys is R800.00 sonder posgeld.

All these plants are in 9kg bags and older than 4+ years. It could be yours @ R700.00 a peice.Please keep an eye on my f...
02/11/2018

All these plants are in 9kg bags and older than 4+ years. It could be yours @ R700.00 a peice.Please keep an eye on my following pages. Regards. Josef Stoltz- 081 237 6635.

Dit is hoe dit vandag 28 Augustus in Clivia World lyk. Ek hoop dat u dit saam met my geniet.
28/08/2018

Dit is hoe dit vandag 28 Augustus in Clivia World lyk. Ek hoop dat u dit saam met my geniet.

Hi friends. This is the type business you can expect to see at Clivia World. You always welcome to contact me at 0812376...
31/07/2018

Hi friends. This is the type business you can expect to see at Clivia World. You always welcome to contact me at 0812376635''
At clivia World the flowers are in full bloom.

30/07/2018

Dit is woderlik hoe hoeveel ondersteuning Clivia World die afgelope paar jaar ontvang het. Die seisoen hierby my begin heelwat vroer en teen skou tyd is al my blomme uitgeblom. Die enigste manier hoe ek vir u kan vertel hoe dit by Clivia World lyk is deur middel van foto's. Ek vertrou dat u die foto's geniet. Geniet die nuwe jaar wat vir die clivia voorlĂȘ en vertel hoe dit by u gaan asseblief. Foto's en nogmaals foto;s asblief.

Clivia World come to light after fifteen years of collecting only the best healthy clivia plants aro

More, Kyk net. Vars uit my tuin vanoggend. Bestel jou eie Bouquet vandag nog. 0812376635
25/07/2018

More, Kyk net. Vars uit my tuin vanoggend. Bestel jou eie Bouquet vandag nog. 0812376635

14/07/2018

Middag al my vriende op Clivia wolld. Vir my was dit 'n lang jaar.. Of dit nou die seisoen vir Clivia blomme is of nie hulle is altyd pragtig en moedig lede aan om die beste aankope deur die jaar te doen en jou clivia reg deur te geniet en te bebspreek en foto's uit te ruil. Praat gerus en laat weet wat agter jou heinings te gebeurn.

Oranje gee kleur aan elke tuin. Oranje gloei soos 'n vuurkool en jy neig om nader te stap om te sien waar al die liggis ...
16/06/2018

Oranje gee kleur aan elke tuin. Oranje gloei soos 'n vuurkool en jy neig om nader te stap om te sien waar al die liggis vandaan kom

13/04/2018

Asgevolg van kanker wat ek onderlede het word my hele versameling clivia te koop aangebied. in lotte van tien soos dit in deie tuin staan R5000.00 Meskien besef ek nog nie wat kanker is maar dit is koebaai.

Address

FirStr. 19b
Pretoria
0186

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

0812376635

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Clivia World posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share