KLEIN Bederf - Pretoria

KLEIN Bederf - Pretoria Net die beste NATUURLIK! Maandbokse beskikbaar. Geskik vir die hele gesin.

Raak nou deel van Klein se Bederf-Klub en kry elke maand ‘n heerlike bederf-boks propvol verrassings! Jou maandboks-subs...
09/07/2024

Raak nou deel van Klein se Bederf-Klub en kry elke maand ‘n heerlike bederf-boks propvol verrassings!

Jou maandboks-subskripsie is oor ñ tydperk van ‘n hele JAAR teen lekker afslag en natuurlik GRATIS koerier met elke maand se boks.

Oulike wenke vir ons Maandboks-lede:
💚 Gebruik van die produkte wat jy in jou maandbokse kry as geskenke! So het jy altyd ietsie byderhand om ‘n geskenkie mee op te maak.

💚 Die maandboks subskripsie is ook ñ wonderlike geskenk idee. Bederf jou ma/vriendin/sussie sommer vir ñ hele jaar lank 🥰

Om meer uit te vind oor ons verskillende bokse en pryse, volg gerus die skakels:

DAMES-maandbokse:
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-dames/?agent=2579

KINDER-maandbokse (2-9 jaar):
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-kleintjies/?agent=2579

OLIE-maandbokse (Vir al ons olie-liefhebbers wat meer wil leer oor Essensiële olies en ook om ons reeks olies bymekaar maak):
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-olies/?agent=2579

BabaBokse (0-2jaar):
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-baba/?agent=2579

Tween bokse (10-16 jaar):
https://www.kleinbederf.co.za/maandboks-tween/?agent=2579

Ons spesiale geur in die Julie Brosjure is HERLEEF - Lemmetjie, Sitroengras en Gemmer.HERLEEF:Om weer te begin lewe;tot ...
04/07/2024

Ons spesiale geur in die Julie Brosjure is HERLEEF - Lemmetjie, Sitroengras en Gemmer.

HERLEEF:
Om weer te begin lewe;
tot die lewe terug te keer.
Om weer te begin floreer, krag te kry

What's app 082 657 9078

Ons Roosmaryn&Mint Sjampoe & Opknapper met Féjnbos essensiële olie, is nou beskikbaar in ons Julie uitgawe.100ml Sjampoe...
04/07/2024

Ons Roosmaryn&Mint Sjampoe & Opknapper met Féjnbos essensiële olie, is nou beskikbaar in ons Julie uitgawe.

100ml Sjampoe en Opknapper pakket (in canvas sakkie) - R220.00

250ml Sjampoe & Opknapper Pakket - R330.00

Elke pakket kry ook ‘n GRATIS Bad Borrel bal!
Bestel hier.

https://kleinbederf.com/?agent=2579

Geniet hierdie groen maand - mag hy almal se winter opkikker! 😊
04/07/2024

Geniet hierdie groen maand - mag hy almal se winter opkikker! 😊

Geen winter-kiem, gaan ons Gemmerolie wen!Whatsapp 082 657 9078 vir bestellings🫚🫚🫚🫚🫚🫚🫚🫚🫚
27/05/2024

Geen winter-kiem, gaan ons Gemmerolie wen!
Whatsapp 082 657 9078 vir bestellings
🫚🫚🫚🫚🫚🫚🫚🫚🫚

V A D E R S D A G ! 🧑🏻‍🌾🧑🏻‍💻👨🏻‍🔧👨🏻‍✈️Onthou asb om al jou Vadersdag - en ander bestellings - vroegtydig te plaas.  Maand...
23/05/2024

V A D E R S D A G !
🧑🏻‍🌾🧑🏻‍💻👨🏻‍🔧👨🏻‍✈️

Onthou asb om al jou Vadersdag - en ander bestellings - vroegtydig te plaas. Maandeinde “rush” is binnekort weer op ons 🚚!
Whatsapp 082 657 9078 vir bestellings

K L E I N  |  2 0 2 4 KOM RAAK VANDAG NOG DEEL VAN ONS SPAN! Klein se produkte het nie nét die wêreld en haar sussie aan...
21/05/2024

K L E I N | 2 0 2 4

KOM RAAK VANDAG NOG DEEL VAN ONS SPAN!

Klein se produkte het nie nét die wêreld en haar sussie aan die gons nie, maar ons word ook deur baie van ons Agente beskryf as een GROOT bederf familie…

Hoe kan JY deel raak van Klein?

(Kliek op die verskillende skakels vir al die inligting en om te registreer)

1. Ons verwelkom graag nuwe AGENTE vir 2024 om aan te sluit by die 1000 ander. Met dié opsie koop jy nie net self aan teen lekker afslag nie, jy kan ook selfs kommissie verdien!

Skakel vir Agentskap:
https://www.kleinbederf.com/agente/?agent=2579

2. Het jy ‘n winkel, padstal, salon, koffie- of klerewinkel, dalk ‘n Spa? Registreer gerus as ‘n Klein-GROOTHANDELAAR met hierdie skakel vir ons groothandel (retailer) AFSLAG
👇🏼
https://www.kleinbederf.com/groothandelaar/?agent=2579

3. Ons Maandbokse is ‘n GROOT bederf wat elke maand op jou stoep afgelaai word! Registreer sommer NOU om elke maand ‘n bederf-boks te kry! Ons doen baie moeite met elke maand se boks.

DAMES-maandbokse:
👇🏼
https://www.kleinbederf.com/maandboks-dames/?agent=2579

KINDER-maandbokse:
👇🏼
https://www.kleinbederf.com/maandboks-kleintjies/?agent=2579

OLIE-maandbokse:
👇🏼
https://www.kleinbederf.com/maandboks-olies/?agent=2579

Besoek gerus ons webblad of kontak jou naaste Klein-Agent vir bestelling en alle ander inligting.

www.kleinbederf.com/?agent=2579

WAG… WAT???As jy die prys van goeie kwaliteit, suiwer essensiële olies soos Féjnbos s’n ken sal jy WEET hierdie is ’n RE...
21/05/2024

WAG… WAT???

As jy die prys van goeie kwaliteit, suiwer essensiële olies soos Féjnbos s’n ken sal jy WEET hierdie is ’n REUSE winskoop!

Kry jou Wegspring Olie-pakket, betyds vir al die winter-goggas, teen SLEGS R378!!

Hierdie prys is NET vir 21 tot 31 Mei 2024.

What's app 082 657 9078

20/05/2024

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KLEIN Bederf - Pretoria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KLEIN Bederf - Pretoria:

Share