13/05/2019
Aan al my kliente wil net dankie se vir 33jaar se ondersteuning en als wat julle vir my beteken het ek gaan ongelukkig nie meer hare kan doen nie ek is te siek van aard.Ek het stage 5 kidney failure en hart failure.My dae gaan nie meer my eie wees nie ek gaan goeie dae he en slegte dae wat ek nie sal kan werk nie.Die dokter se die beste sal wees as ek nie meer hare doen nie want ek gaan nog baie siek word.
Weereens baie dankie vir al jul liefde ondersteuning en al drur die jare.Wat my restairant betref gaan dit aan soos gewoonlik.