18/05/2026
Wil jy graag uitvind watter aanvullings jou liggaam werklik nodig het?
Staan jy ook voor ’n aanvulling-rak en wonder wat jy nou eintlik moet gebruik… en ons kan vir jou se watter aanvullings jou liggaam WERKLIK benodig!
Ons doen vir jou 'n 🩸 Live & Dry Blood Analysis asook 'n 🔬 Quantum Body Scan
en hierdeur kan ons vir jou presies se watter aanvullings jou liggaam benodig, ons kan ook die volgende sien:
✔ Vitamien- & mineraaltekorte
✔ Stres & inflammasie
✔ Derm- & spysverteringswanbalanse
✔ Swak bloedsirkulasie
✔ Immuunstelsel
✔ Stres op organe
💰 Slegs R850
📍 Wapadrand, Pretoria-Oos
📲 WhatsApp 071 351 1009 om te bespreek.