Reboot Tech-Balance & Wellness Institute

Reboot Tech-Balance & Wellness Institute Prof.

Anke de Beer’s visionary leadership and dedication to research, together with Hui-mari Meyer’s unwavering passion for education and the skilled ReBOOT team’s commitment to addressing digital and social challenges - drive our mission: ReVISION.

📢Uit die Mond van die Suigeling...🧐Heerlik vir die ReBOOT Learning-span🦅 en Hui-mari Meyer om sulke terugvoer te kry na ...
11/08/2026

📢Uit die Mond van die Suigeling...

🧐Heerlik vir die ReBOOT Learning-span🦅 en Hui-mari Meyer om sulke terugvoer te kry na 'n Vrydag-middag sessie.

✅Gesinsdinamika
✅Huiswerk-roetine
✅Leerroetine

💡What you Repeatedly do, Becomes the Habit😀

Om deel te word van ReBOOT Learning🦅 se StudieStorie Klub, WhatsApp 📲083 397 6694.

🌐www.rebootinstitute.co.za
📧[email protected]



📢Dis Uithou-en-Aanhou📝Die ReBOOT Learning-span🦅 is S🤩PER opgewonde om vanoggend se sessie met Bianca te deel🙏🏻👉🏻Sy is 'n...
05/08/2026

📢Dis Uithou-en-Aanhou📝

Die ReBOOT Learning-span🦅 is S🤩PER opgewonde om vanoggend se sessie met Bianca te deel🙏🏻

👉🏻Sy is 'n 4'e jaar Geologie-student.

Sy daag op met 90 skyfies. En ons moet sin maak daaruit.

Hoe doen ons dit❓️

✅Reduseer.
✅Sorteer.
✅Kleur.

En dan - B🙏🏻D ons❤️

📍Die brein soek:
- Eenvoud.
- Afwisseling (geheuewenke).
- Kleur.

❌️Ons glo nié aan kitsoplossings nié❌️

📍Om deel te word van ReBOOT Learning🦅 se jaarlange StudieStorie Klub, kontak Hui-mari Meyer 📲 083 397 6694

🌐www.rebootinstitute.co.za
📧[email protected]



📢KI - Akademie en Balans⏳👉Die toekoms behoort aan dié wat Kunsmatige Intelligensie slim gebruik, sonder om hul kritiese ...
29/07/2026

📢KI - Akademie en Balans⏳

👉Die toekoms behoort aan dié wat Kunsmatige Intelligensie slim gebruik, sonder om hul kritiese denke prys te gee.

Die ReBOOT Learning-span🦅 help leerders, ouers en opvoeders om die goue middeweg te vind – waar tegnologie 'n hulpmiddel bly en nie die denker vervang nie.

💻Sluit by ons KI-webinaar aan - met gasspreker Prof. Anke De Beer en ontdek hoe om balans te vind tussen KI en kritiese denke.

WhatsApp Hui-mari Meyer by 📲083 397 6694 om die aanlynskakel te ontvang vir die KI webinaar:

DATUM: Woensdag, 12 Augustus
TYD: 18:30 - 19:30

Gebruik tegnologie met wysheid en denke met 'n doel❗️

🌐www.rebootinstitute.co.za
📧[email protected]
📲083 397 6694




📢'n Blik op Kontraste...'n Baksteen🧱 is:Grof.HARD.Onbuigbaar.👉🏻Niemand kyk na ’n baksteen en d**k aan SAGtheid nie.DIT I...
21/07/2026

📢'n Blik op Kontraste...

'n Baksteen🧱 is:
Grof.
HARD.
Onbuigbaar.

👉🏻Niemand kyk na ’n baksteen en d**k aan SAGtheid nie.

DIT IS JUIS DIE PUNT.

KARAKTER word nie in die sagte oomblikke gevorm nie.

Dit word gevorm in die harde, ongenaakbare oomblikke.

In teleurstelling.
Tydens dissipline.
Met verantwoordelikheid.
Gedurende die val-en-opstaan-oomblikke.

’n Baksteen kies nie sy vuur🔥 nie.

Dit word deur hitte gevorm.

Eers daarna is dit sterk genoeg om iets te dra.

Kinders is nie ’n uitsondering nie❗

Ons wil hulle beskerm teen alles wat uitdagend is.

Maar met elke uitdaging, wat reg hanteer word, vorm iets binne-in hulle wat geen gemaksone ooit kan doen nie.

Die vraag is egter:
Wat doen daardie moeilike tye aan hulle❓
BREEK dit hulle.
BOU dit hulle.

Ons kan nie die moeilike tye van hulle wegneem nie – al wil ons.

Maar ons kan langs hulle staan❤️

Ons kan hulle leer dat karakter nie ondanks die harde gevorm word nie, maar juis daardeur.

’n Baksteen is hard – met ’n baie spesifieke doel.
✅Dit dra mure.
✅Dit dra huise.
✅Dit dra gesinne.
✅Dit dra drome.

Die moeilikste seisoene van jou kind se lewe is nié die EINDE nie. Dit kan juis die BEGIN wees.

Die plek waar God die sterkste fondament lê:
Op GELOOF.
Op LIEFDE.
Op HOOP.

Die ReBOOT Learning span🦅 wens julle 'n ONGELOOFLIKE derde kwartaal toe.

🌐www.rebootinstitute.co.za
📲 083 397 6694

Jeanine Van Der Merwe


📢ReBOOT StudieStorie Klub❗️👉Bespreek vandag jou kind se plek en word deel van die ReBOOT StudieStorie Klub se jaarlange ...
06/07/2026

📢ReBOOT StudieStorie Klub❗️

👉Bespreek vandag jou kind se plek en word deel van die ReBOOT StudieStorie Klub se jaarlange LeerAvontuur.

Kontak Hui-mari Meyer by 📲083 397 6694 vir meer inligting.

🌐www.rebootinstitute.co.za
📧[email protected]



📢VakansieTYD...⏳️👉Hier is ons - aan die einde van nóg 'n wegHOL kwartaal. Én ons het dit gemaak❤️Die Reboot Tech-Balance...
26/06/2026

📢VakansieTYD...⏳️

👉Hier is ons - aan die einde van nóg 'n wegHOL kwartaal. Én ons het dit gemaak❤️

Die Reboot Tech-Balance & Wellness Institute se ReBOOT Learning🦅 span is dankbaar dat ons StudieStorie LeerAvontuur se ouers en kinders genade het met mekaar en saam LEER, LAG en HUIL🙏🏻

📍Voor jy jou kind se verslag vandag oopmaak - herinner jouself dat daardie stukkie papier nié (alleen) jou kind(ers) definieer nie❗️

Wat hulle (eendag) gaan onthou - is die verhouding en hoe Mamma en Pappa hulle laat voel het🤗

Maak 'n punt daarvan om seker te maak dat jou kind vandag GELIEFD❤️ en GOED👍🏻 genoeg voel❗️

Om deel te word van ReBOOT Learning se LeerAvontuur, kontak Hui-mari Meyer 📲 083 397 6694

🌐www.rebootinstitute.co.za
📧[email protected]





22/06/2026

📢Benoud oor jou Kind se Akademiese verslag...

Die ReBOOT Learning-span🦅help graag. Kontak Hui-mari Meyer by 📲083 397 6694 vir meer inligting.

🌐www.rebootinstitute.co.za
📧[email protected]



📢Bekommerd oor jou kind se AKADEMIE❓👉Tyd vir rapporte kruip nader🖲️Vir baie ouers bring die koevert wat huis toe kom méé...
18/06/2026

📢Bekommerd oor jou kind se AKADEMIE❓

👉Tyd vir rapporte kruip nader🖲️

Vir baie ouers bring die koevert wat huis toe kom méér as net punte – dit bring spanning, vrae, bekommernis en soms selfs teleurstelling.

Jou kind se rapport vertel net ’n deel van die storie. Agter elke punt is daar ’n leerreis, uitdagings, groei, deursettingsvermoë en potensiaal wat nie altyd op papier sigbaar is nie.

As jy bekommerd is oor jou kind se akademie, hoef jy nie alleen deur die leeruitdagings te gaan nie.

Sluit aan by ReBOOT Learning🦅 se jaarlange StudieStorie Klub LeerAvontuur – ’n ondersteunende reis vir ouers en kinders waar ons saam leer, groei en die studiepad met meer selfvertroue aanpak.

Kontak vandag vir Hui-mari Meyer 📱083 397 6694 om deel te word van ReBOOT Learning se jaarlange LeerAvontuur❗️

🌐www.rebootinstitute.co.za
📧[email protected]




My life in one week…From the Botswana Ministry of Education, to the Gauteng Department of Education, to Paarl, Ashton an...
11/05/2026

My life in one week…

From the Botswana Ministry of Education, to the Gauteng Department of Education, to Paarl, Ashton and Montagu — and then back home to my church family at CRC.

I am beyond honoured, humbled and deeply thankful.

God truly means what He says and says what He means.

“From them will come songs of thanksgiving and the sound of rejoicing. I will add to their numbers, and they will not be decreased; I will bring them honor, and they will not be disdained.” — Jeremiah 30:19

All glory to God for every open door, every opportunity, and every life He allows me to serve. 🤍

Chris McKenna, author, founder and CEO of Protect Young Eyes wrote: "An internal email shows the company received around...
29/04/2026

Chris McKenna, author, founder and CEO of Protect Young Eyes wrote:

"An internal email shows the company received around 10,000 reports of sextortion monthly. Employees pointed to one account that had 75 complaints against it, and it wasn’t taken down.

Internally, Snapchat said that addressing child grooming would create privacy issues and be too expensive.

Snapchat CEO Evan Spiegel has a teen son. And Evan runs an app that facilitates the killing of teen sons. That level of cognitive dissonance is incomprehensible to me."




Address

192 Rosemary Avenue
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27833976694

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Reboot Tech-Balance & Wellness Institute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Reboot Tech-Balance & Wellness Institute:

Shortcuts

Share