23/09/2026
Okay, dis amptelik โ Esthetiek se ๐ป๐๐๐ฒ ๐๐ฒ๐ฏ๐๐ถ๐๐ฒ ๐ถ๐ ๐น๐ถ๐๐ฒโจ
๐๐ธ ๐๐ฎ๐ ๐ฑ๐ฎ๐น๐ธ โ๐ป ๐ฏ๐ถ๐ฒ๐๐ท๐ถ๐ฒ ๐๐๐ถ๐น ๐ผ๐ฝ ๐๐ผ๐ฐ๐ถ๐ฎ๐น ๐บ๐ฒ๐ฑ๐ถ๐ฎ, maar agter die skerms was dit allesbehalwe stil.
Tussen ma-wees, vrou-wees, kliรซnte sien en โn besigheid bestuur, het ek hierdie hele website self gebou. Baie laat aande, baie koffie en โn paar โhoekom doen ek dit aan myself?โ-oomblikke laterโฆ is dit uiteindelik klaar. ๐
Dit was vir my belangrik om dit self te doen, want Esthetiek is persoonlik. Ek wou nie hรช iemand anders moes raai hoe my besigheid moet voel of wat my kliรซnte nodig het wanneer hulle โn behandeling oorweeg nie.
Elke bladsy, foto en beskrywing is met โn doel gekies. Ek wou โn plek skep waar jy rustig kan lees, jou opsies kan verstaan en โn ingeligte besluit oor jou vel kan neem โ sonder druk of leรซ beloftes.
Net soos in my behandelingskamer, moet die hele ervaring kalm, eerlik en persoonlik voel.
Jy kan nou behandelings verken, meer oor jou vel leer, regte resultate sien en maklik jou volgende afspraak bespreek.
Gaan loer gerus en laat weet my wat jy dink. ๐ค
www.sdbesthetiek.com
Esthetiek - Pretoria โ advanced facials, skin treatments, microneedling, IPL and permanent makeup. Personalised skincare and professional skin consultations.