Escape Health and Beauty

Escape Health and Beauty Health and Beauty

21/12/2019

Any other beautician relate to this ?? lol 😝

09/05/2016

Collagen induction therapy (Microneedling) is nou beskikbaar by Escape. 3x Vol gesig en nek behandelinge: R1900. 1x Vol gesig en nek behandeling: R700. 3x Halwe gesig behandelinge: R1100. 1x Halwe gesig behandelinge: R400. Kontak my gerus vir enige navrae. 083 983 6084

Ek gaan weg vanaf 17 Maart tot 28 Maart. So maak jou afspraak vroegtydig. Aangeheg is Vitaderm se specials vir Maart. La...
08/03/2016

Ek gaan weg vanaf 17 Maart tot 28 Maart. So maak jou afspraak vroegtydig. Aangeheg is Vitaderm se specials vir Maart.

Laat weet my asb wie in die Collagen induction therapy sal belangstel. Dan kan ek dit oorweeg om vir die salon te kry. Die koste per behandeling sal +/- R450 wees. Dis slegs nodig om elke 2 maande te kom.

Februarie Special: 30 min Hot Stone Back, Neck and Shoulder Massage vir R150.
10/02/2016

Februarie Special: 30 min Hot Stone Back, Neck and Shoulder Massage vir R150.

Aangeheg is Vitaderm se specials vir die maand. Die Anti-Fatigue Face and Back Treatment is R250. Escape Movember specia...
02/11/2015

Aangeheg is Vitaderm se specials vir die maand. Die Anti-Fatigue Face and Back Treatment is R250. Escape Movember special: Boek vir enige gesigwax en kry jou lip wax gratis!!

Lekker daggie...
Bernedette

Change of polish vir die hande en voete vir slegs R140.Aangeheg is Vitaderm se specials. Die anti-oxidant facial is R270...
06/10/2015

Change of polish vir die hande en voete vir slegs R140.

Aangeheg is Vitaderm se specials. Die anti-oxidant facial is R270.

Lekker dag!
Bernedette

07/09/2015

Aangeheg is Vitaderm se September Specials. Die Intensive Brightening Treatment Facial is R270.

Dis lente!! Boek 'n Pedicure en kry 'n gratis cut 'n file vir jou hande...

Bernedette
0839836084

Helo. Ek is uitgerus en  terug op my pos. Aangeheg is Vitaderm se specials vir die maand. Die Eye Therapy Treatment is d...
11/08/2015

Helo. Ek is uitgerus en terug op my pos. Aangeheg is Vitaderm se specials vir die maand. Die Eye Therapy Treatment is die maand op special vir slegs R100. Let wel dat Vitaderm se pryse ook verhoog het vanaf 1 Augustus 2015. Laat weet my asb as ek vir jou iets kan bestel.

Aangeheg is Vitaderm se specials vir Julie. Laat weet my asb as ek vir jou iets kan bestel.Die ChocChilli Back Treatment...
07/07/2015

Aangeheg is Vitaderm se specials vir Julie. Laat weet my asb as ek vir jou iets kan bestel.

Die ChocChilli Back Treatment is die maand slegs R190. Die Firming Sauna Masque Facial is R 270.

Ek gaan op verlof vanaf 24 Julie tot 11Augustus. Maak jou afspraak vroegtydig... Daar sal 'n terapeut beskikbaar wees indien jy dringend 'n behandeling benodig.

Escape Groete
Bernedette
083 983 6084

Deluxe Manicure die maand slegs R130. Heerlik warm vir die winter.Bederf die pappa in jou lewe die maand met 'n 30min Ho...
02/06/2015

Deluxe Manicure die maand slegs R130. Heerlik warm vir die winter.
Bederf die pappa in jou lewe die maand met 'n 30min Hot Stone Back Massage vir slegs R150.

Kontak my by 083 983 6084 vir bestellings.
04/05/2015

Kontak my by 083 983 6084 vir bestellings.

Address

3 Rouxstreet
Prince Alfred Hamlet
6837

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 19:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 19:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

0839836084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Escape Health and Beauty posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Escape Health and Beauty:

Share