26/09/2026
September is Nasionale mondgesondheids maand. Kyk na jou tande = kyk na jou gesondheid.🦷🪛
🌱 Besoek jou Mondhigiënis elke 6 maande
🌱 Diabetes, Hart pasiënte en veral swanger vroue moet baie paraat wees met gereelde afsprake
🌱 Ons help om jou tegniek en produkte volgens jou unieke behoeftes aan te pas
🌱 "n Mondhigiënis besoek vir jou kleuter is die beste om hulle op 'n prettige en opvoedkundige manier gemaklik te maak in 'n tandheelkundige spreek kamer omgewing
Skakel ons vandag by Smiledent vir jou afspraak om jou glimlag en gedondheid te prioritiseer.
064 5135325 🦷