Goukam Health APD

Goukam Health APD - Overcoming limitations and striving to reach full potential -

https://www.backabuddy.co.za/campaign/funding-for-goukam-health-apd

Dankie aan Hessequa Municipality vir die verf van parkeerplekke voor Goukam Health APD!
14/09/2026

Dankie aan Hessequa Municipality vir die verf van parkeerplekke voor Goukam Health APD!

Ons verkoop hierdie jaar weer 'n heerlike Braai en Slaai teen 'n winskopie van net R100. Bestel vandag nog!! 028 713 413...
14/09/2026

Ons verkoop hierdie jaar weer 'n heerlike Braai en Slaai teen 'n winskopie van net R100. Bestel vandag nog!! 028 713 4130 of whatsapp ons by 083 257 5004.

07/09/2026
๐ŸŒฟ Goukam Health APD Algemene Jaarvergadering 2026 ๐ŸŒฟBaie dankie aan almal wat ons Algemene Jaarvergadering op 4 September...
07/09/2026

๐ŸŒฟ Goukam Health APD Algemene Jaarvergadering 2026 ๐ŸŒฟ

Baie dankie aan almal wat ons Algemene Jaarvergadering op 4 September 2025 bygewoon het. Ons waardeer elkeen se teenwoordigheid, ondersteuning en betrokkenheid by Goukam Health APD. ๐Ÿ’™

Saam maak ons โ€™n verskil! ๐ŸŒŸ

Almal is welkom!
25/08/2026

Almal is welkom!

๐ŸŒฟ Mandela-dag: Saam bou ons aan โ€™n meer inklusiewe gemeenskap ๐Ÿ’™Ter viering van Mandela-dag het Goukam Health APD onlangs...
06/08/2026

๐ŸŒฟ Mandela-dag: Saam bou ons aan โ€™n meer inklusiewe gemeenskap ๐Ÿ’™

Ter viering van Mandela-dag het Goukam Health APD onlangs โ€™n plaaslike speelskooltjie, Bolliekonyn, besoek met โ€™n spesiale boodskap: elke kind is uniek, waardevol en behoort ingesluit te word. ๐ŸŒˆ

Ons het op โ€™n eenvoudige, ouderdomstoepaslike manier met die kindertjies gesels oor gestremdheid, die belangrikheid van omgee, aanvaarding en respek vir mekaar. Ons doel was om reeds van jongs af โ€™n bewustheid te skep dat mense dalk anders kan lyk, beweeg, kommunikeer of leer โ€“ maar dat ons almal deel is van dieselfde gemeenskap. ๐Ÿค

Natuurlik moes daar ook โ€™n bietjie pret wees! ๐Ÿง๐Ÿช Die kindertjies is bederf met โ€™n koekie-versieraktiwiteit, waar hulle hul kreatiwiteit kon uitleef en sommer baie pret gehad het.

By Goukam Health APD glo ons dat ware inklusiwiteit begin by begrip, aanvaarding en respek โ€“ en dat ons nooit te jonk is om โ€™n verskil te maak nie. โค๏ธ

Dankie aan Bolliekonyn vir die geleentheid om hierdie spesiale oggend saam met die kinders te beleef.

โ€œDit is in jou hande om โ€™n beter wรชreld vir almal te skep.โ€ โ€“ Nelson Mandela

Western Cape Association of and for Persons with Disabilities
26/06/2026

Western Cape Association of and for Persons with Disabilities

Onthou van ons Jeugdag vieringe op 19 Junie 2026. Almal is welkom!
08/06/2026

Onthou van ons Jeugdag vieringe op 19 Junie 2026. Almal is welkom!

Heerlike appels en uie te koop! Kontak ons gerus by 0287134130!๐ŸŽ๐Ÿง…
08/06/2026

Heerlike appels en uie te koop! Kontak ons gerus by 0287134130!๐ŸŽ๐Ÿง…

Address

40 Long Street
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27686550360

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goukam Health APD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Goukam Health APD:

Shortcuts

Share