09/06/2026
๐ช๐ฎ๐ป๐ป๐ฒ๐ฒ๐ฟ ๐ท๐ ๐๐ฒ๐ฒ๐ป ๐ง๐ช๐๐ ๐ผ๐ฝ๐ฝ๐ผ๐ป๐ฒ๐ป๐๐ฒ ๐ฑ๐ฒ๐ฒ๐น๐ป๐ฒ๐ฒ๐บ....
๐๐ถ๐ฒ ๐ฒ๐ฒ๐ป ๐ผ๐ฝ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ฒ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ฎ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ ๐ฒ๐ฒ๐ป ๐๐๐๐๐๐ง๐๐ฆ....
..dan gebeur daar 100e besluite en baie fyn aksies tussendeur wat niemand eers van weet nie....
๐๐ธ ๐ต๐ฒ๐ ๐ฏ๐ถ๐ฒ๐๐ท๐ถ๐ฒ ๐ป๐ฎ๐๐ผ๐ฟ๐๐ถ๐ป๐ด ๐ผ๐ผ๐ฟ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ฟ๐ฎ๐ป๐ฑ๐๐น๐ฎ๐บ ๐๐ต๐ฎ๐บ๐ฝ๐ถ๐ผ๐ป ๐ด๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ผ๐ฒ๐ป...๐ฒ๐ป ๐ท๐ ๐ช๐๐ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐น๐ฒ๐ฒ๐..... ๐ฑ๐ฑ๐ฑ
๐๐๐ง ๐๐ฌ ๐๐๐ช๐๐๐ง???
๐๐ปMet "change overs" tydens die wedstryd, het Sascha slegs ๐ต๐ฌ ๐๐ฒ๐ธ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ gehad om sy suikerlesing te bepaal, uit te werk of hy SUIKER moes inneem of INSULIEN moes spuit, die som uit te werk van HOEVEEL hy dan moes eet of spuit en dan actually te eet of te spuit ๐ฑ
๐ช๐ปDie wedstryd was 4 ure en 16 minute lank! Dit beteken ๐ฐ ๐๐ฟ๐ฒ ๐๐ผ๐ป๐ฑ๐ฒ๐ฟ ๐ธ๐ผ๐ ๐๐ถ๐ฟ '๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฎ๐ฏ๐ฒ๐ฒ๐!
๐๐ปDie hoรซ intensiteit oefening vir 4 ure lank, sal 'n persoon se suiker ๐ต๐ฒ๐ฒ๐น๐๐๐ฑ ๐น๐ฎ๐ฎ๐ด ๐น๐ฎ๐ฎ๐ ๐ด๐ฎ๐ฎ๐ป, so hy moes heeltyd beplan of hy glukose moet neem, maar nie te veel om sy suiker te laat "spike" nie.
๐ซต๐ปSou sy suiker te hoog of te laag gaan tydens die wedstryd, sou dit sy ๐ธ๐ผ๐ป๐๐ฒ๐ป๐๐ฟ๐ฎ๐๐ถ๐ฒ, ๐ผ๐ผ๐ฟ๐ฑ๐ฒ๐ฒ๐น๐๐๐ฒ๐ฟ๐บ๐ผรซ, ๐บ๐ผ๐๐ผ๐ฟ๐ถ๐ฒ๐๐ฒ ๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ด๐ต๐ฒ๐ฑ๐ฒ ๐ฒ๐ป ๐๐ถ๐ด ๐ฏ๐ฒรฏ๐ป๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ.
๐ค๐ปSpanning en adrenalien laat jou suiker hoog gaan, maar soms ook laag...hy moes dus heeltyd die werk van sy pankreas verrig en SELF die balans handhaaf!
โ๐ปDie ๐๐ฒ๐บ๐ฝ๐ฒ๐ฟ๐ฎ๐๐๐๐ฟ ๐๐ฎ๐ ๐ฏ๐ฏ ๐ด๐ฟ๐ฎ๐ฑ๐ฒ terwyl hulle gespeel het. Temperatuur veroorsaak OOK fluktuasies in 'n diabeet se suikerlesing.
๐๐ปAs hy 'n van energiedrankie sou drink wanneer hulle kante ruil, moet hy insulien daarvoor spuit. 'n Tipe 1 Diabeet moet spuit vir alles wat suiker/carbs bevat,๐ป๐ฒ๐ ๐ฑ๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ฒ๐ป ๐ฑ๐ฎ๐ป, nie eers vanaand as hy by die huis kom nie...
โ๐ปIndien sy suiker so laag sou gaan dat hy moes stop, gee hulle slegs ๐ฎ.๐ฑ ๐บ๐ถ๐ป๐๐๐ฒ ๐๐ถ๐ฟ '๐ป ๐ ๐ฒ๐ฑ๐ถ๐ฐ๐ฎ๐น ๐ง๐ฎ๐ฝ ๐ข๐๐. Indien hy nie herstel het na die 2.5 minute nie, sou hy moes onttrek. 'n Lae suiker neem gewoonlik 10min+ om te herstel!
โ๐ปDiabete urineer meer, veral as hul suiker hoog is. Tydens die wedstryd word slegs ๐ฎ ๐๐ผ๐ถ๐น๐ฒ๐๐ฏ๐ฒ๐๐ฟ๐๐ฒ ๐๐ฎ๐ป ๐ฏ ๐บ๐ถ๐ป elk (staptyd ingesluit) toegelaat! ๐ฑ
๐ค๐ปHy het ๐๐๐๐ก ๐๐ฝ๐ฒ๐๐ถ๐ฎ๐น๐ฒ ๐ฎ๐ธ๐ธ๐ผ๐บ๐บ๐ผ๐ฑ๐ฎ๐๐ถ๐ฒ๐ gekry rakende sy Diabetes nie en is onder andere aangespreek toe hy te lank gevat het om terug te keer na die baan.
๐๐ถ๐ ๐ฎ๐น๐น๐ฒ๐ ๐บ๐ผ๐ฒ๐ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ง๐ถ๐ฝ๐ฒ ๐ญ ๐๐ถ๐ฎ๐ฏ๐ฒ๐ฒ๐ ๐ฏ๐ฒ๐๐๐๐๐ฟ ๐๐ฒ๐ฟ๐๐๐น ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ผ๐ฝ๐ฝ๐ผ๐ป๐ฒ๐ป๐ ๐ฏ๐น๐ผ๐ผ๐ ๐๐ ๐ด๐ฒ๐๐ถ๐ด ๐ฎ๐ณ๐๐ฒ๐ฒ, (๐ฒ๐ป๐ถ๐ด๐ฒ ๐ถ๐ฒ๐๐) ๐ฑ๐ฟ๐ถ๐ป๐ธ ๐ฒ๐ป ๐๐ฒ๐ฟ๐๐ด๐ธ๐ฒ๐ฒ๐ฟ ๐ฏ๐ฎ๐ฎ๐ป ๐๐ผ๐ฒ!
๐ก๐ฒ๐ ๐๐ฒ๐ฒ๐ฟ๐ฒ๐ฒ๐ป๐ '๐ป ๐ฏ๐ฒ๐๐๐ ๐ฑ๐ฎ๐ ๐ง๐ถ๐ฝ๐ฒ ๐ญ ๐๐ถ๐ฎ๐ฏ๐ฒ๐๐ฒ๐ ๐ผ๐ป๐ด๐ฒ๐น๐ผ๐ผ๐ณ๐น๐ถ๐ธ๐ฒ ๐ฒ๐ธ๐๐๐ฟ๐ฎ ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ ๐๐ฒ๐ฟ๐ด, ๐๐ฒ๐น๐ณ๐ ๐๐ถ๐ฟ ๐รช๐ฟ๐ฒ๐น๐ฑ๐ธ๐ฎ๐บ๐ฝ๐ถ๐ผ๐ฒ๐ป๐ฒ, ๐บ๐ฎ๐ฎ๐ฟ d๐ฎ๐ ๐ง๐ถ๐ฝ๐ฒ ๐ญ ๐๐ถ๐ฎ๐ฏ๐ฒ๐๐ฒ ๐๐ฎ๐ป ๐ฆ๐ง๐๐๐ ๐ฎ๐ฎ๐ป๐บ๐ฒ๐ธ๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐ด๐ฒ๐๐ถ๐ ๐ถ๐. ๐๐๐พ
Alexander Zverev