Die Kruie Antie

Die Kruie Antie Die Kruie Antie are an agent for LADY K WELLNESS Products. The products are all natural and healthy. YOUR NATURAL ALTERNATIVE. Ontdek die geheime van die natuur!

Het jy seer, brande voete en seer, stywe vingers.?? Hou dit jou wakker en jy kan nie slaap nie?? Kry dan vir jou Lady K ...
22/06/2026

Het jy seer, brande voete en seer, stywe vingers.?? Hou dit jou wakker en jy kan nie slaap nie?? Kry dan vir jou Lady K Sutherlandia (Kankerbos) gel. Dit werk goed vir diabeet voete en hande. Verder verhoog dit boonop jou bloedsirkulasie en verminder inflammasie.
Jy smeer dit net soggens en saans aan, laat dit lekker intrek en voel die verskil. Dit kalmeer jou voete, vingers en hande en jy raak so makliker en rustig aan die slaap. O ja, jy kan dit op enige area op jou vel gebruik selfs jou kniee.
Die kankerbos gel is 'n natuurlike produk wat ook help met arthritis, brandwonde en is 'n go to gel in die huis. Vir meer verligting gebruik dit saam met Joint Pain/ Kankerbos druppels.
Kry jou gel by Die Kruie Antie op 0832100129 of druk die WA knoppie vir meer inligting/pryslys. Prys R120 vir 200ml.
Aflewering is gratis in St Helena Baai en word gePUDO(koerier) landswyd vir vanaf R50 ekstra.
ONTDEK DIE GEHEIME VAN DIE NATUUR.

Moringa is een van ons mees bekendste natuurlike kruie.  Dit is ook   bekend as die "Miracle Tree" of "Super food" want ...
15/06/2026

Moringa is een van ons mees bekendste natuurlike kruie. Dit is ook bekend as die "Miracle Tree" of "Super food" want dit bevat noodsaaklike vitamiene en minerale soos: vit A, vit B1, vit B2, vit B3, vit C, Kalsium, Kalium, Yster, Magnesium en fosfor. Dit bevat ook vesel wat jou vertering systeem ondersteun.
Moringa is 'n goeie antioksidant, anti-inflammatories en dit is ryk aan natuurlike plantaardige proteiene. Dit bou jou gestel op, verlaag cholestrol, kan bloeddruk beheer, goed vir jou vel en haar groei en maak wonde gouer gesond.
Het jy geweet jy kan met Moringa kook, dit bv in jou smoothies, sop en bredies gooi?
Ek gooi dit ook in my honde se kos om hulle sterk en gesond te hou.
Moringa is beskikbaar in kapsules asook in 100g, 200g, poeier. Doggie Moringa poeier is ook beskikbaar in 100g pakkies.
Bestel/kry jou Moringa kapsules of tee/poeier by Die Kruie Antie op 0832100129 of druk die WA knoppie vir meer inligting. Kapsules is R99 vir 60 of 100g poeier en R185 vir 200g.
Onthou Die Kruie Antie PUDO landswyd vanaf R50 ekstra en lewer nog steeds gratis af in St Helena Baai en omgewing.
Ontdek die Geheime van die Natuur.

Winter het ons die jaar vroeg gevang!! Dit is nog nie te laat om jou gestel optebou met Lady K se Kankerbos kapsules nie...
08/06/2026

Winter het ons die jaar vroeg gevang!! Dit is nog nie te laat om jou gestel optebou met Lady K se Kankerbos kapsules nie. Dit sal jou help beskerm teen die "nasty" verkoues en griep. Jy drink een of twee kapsules 'n dag as jy gesond is en as jy siek is tot 6 'n dag.

Voordeel is dit is natuurlik en help sommer ook vir 'n klomp ander goed soos bv inflammasie en infeksie, stress, arthritis, lewer, suikersiekte ens.

Bestel of kry jou Kankerbos kapsules vanaf Die Kruie Antie op : 0832100129 of druk die WA knoppie vir meer inligting as ook van ons ander natuurlike produkte. Die kankerbos kos R99 vir 60 kapsules.
Aflewering is gratis in St Helena Baai en omgewing en kan ook landswyd gePUDO word vanaf R50 ekstra.

Ontdek die Geheime van die Natuur.

Address

Saint Helena Bay
7390

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kruie Antie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Kruie Antie:

Share