11/08/2026
"Daar is nie 'n boek op die mark soos hierdie nie..." 🥳
Lynette B**r en Venessa Schoeman het gister gesels oor hulle splinternuwe boek, Verloor gewig op jou manier – ’n vars, praktiese benadering wat jou help om jou eie temperament beter te verstaan en gewigsverlies op ’n manier aan te pak wat by jóú pas.
💛❤️💚💙
Die boek is nou beskikbaar op voelgoed.co.za/verloor-gewig-op-jou-manier/ – kry jou kopie en ontdek hoe jy gewig kan verloor op JOU manier!📚
**r