26/08/2026
Bejaardes, ons roep vir julle!
As jy die wil het, het ons die weg. Elke Donderdag gaan ons by Le Roux en Oosthuizen Biokinetikuste n oefen klas vir julle aanbied wat fokus op die verbetering van lewenkwaliteit, balans, versterking en baie meer!
Moet nie net wonder hoe dit gaan wees nie, kom kyk en probeer vir jouself en sien hoe oefening julle lewens kan verbeter‼️
Kontak ons op die nommer vir meer inligting
📳067 497 9424