09/09/2026
Is jul swanger? Opgewonde om daardie pinkvoet te ontmoet .
Bietjie skrikkerig om daardie mensie te hanteer .
Bespreek jou plek by ons volgende 4 de Trimester klas waar ons jou gaan bemagtig om te weet en jy ook n tribe kan bou .
Beperkte aantal paartjies