Welgevonden Pharmacy

Welgevonden Pharmacy Your favourite family pharmacy in Stellenbosch. Part of the Arrie Nel Pharmacy Group. We’re a dynamite team ready to serve!

🇿🇦 SOUTH AFRICA IS BACK ON THE WORLD STAGE! 🌍✨ It’s time to dust off the vuvuzelas, wear your green and gold with pride,...
11/06/2026

🇿🇦 SOUTH AFRICA IS BACK ON THE WORLD STAGE! 🌍✨

It’s time to dust off the vuvuzelas, wear your green and gold with pride, and show the world how we dance! Let’s back our boys as they take on the globe. Drop a 🇿🇦 if you’re supporting South Africa all the way and tell us your predictions for the opening match! 🗣️👇

Aan die vroue wat eerste vir almal anders omgee, vandag is dit ons b***t om vir julle te sorg.Om 'n moeder te wees, is d...
10/05/2026

Aan die vroue wat eerste vir almal anders omgee, vandag is dit ons b***t om vir julle te sorg.

Om 'n moeder te wees, is die grootste daad van toewyding, en by die Arrie Nel Apteekgroep sien ons die hart wat jy in elke geskraapte knie, elke laatnagkoors en elke "voel-beter"-drukkie sit. Jy is die hartklop van die huis en die krag van ons gemeenskap.

Mag jou dag gevul wees met dieselfde warmte, gesondheid en liefde wat jy so vrylik aan ander gee.

Ons wens al die ongelooflike ma's 'n gesonde en pragtige Moedersdag toe!

Dit is vandag Lindzey se laaste dag by die apteek. ‘n Hartseerdag.Sy was ‘n ongelooflike staatmaker wat baie b***e in di...
17/04/2026

Dit is vandag Lindzey se laaste dag by die apteek. ‘n Hartseerdag.

Sy was ‘n ongelooflike staatmaker wat baie b***e in die lug gehou het. Sy was hardwerkend, getrou en met ontsettende deursettingsvermoë - sy het van voorwinkelassistent tot ‘n knap aptekersassistent gevorder!

Ons wens haar sterkte toe met haar toekoms. Mag dit blink wees! Ons gaan jou mis!

Ons deel met julle die slegte nuus dat Ronelle aan die einde van die maand aftree. Ons gun haar die ekstra tyd saam met ...
13/04/2026

Ons deel met julle die slegte nuus dat Ronelle aan die einde van die maand aftree. Ons gun haar die ekstra tyd saam met haar familie en veral haar kleinkinders.

Ronelle het vanaf die opening van die apteek onverpoos gewerk om die apteek as ‘n ware gemeenskapsapteek te vestig.

Julle sal kan getuig van haar werklike omgee. Dit was nie vir haar te veel moeite om opvolgoproepe te maak om na julle welstand te verneem, of om tuisbesoeke te doen, of medikasie na ‘n lang dag by julle huise af te lewer nie. Sy het oproepe deur die dag, maar ook die nag geneem. Sy het selfs soms, en wanneer nodig, die apteek in die middel van die nag gaan oopsluit. Sy het dit egter met graagte en met liefde gedoen.

Ons weet die gemeenskap gaan vir Ronelle mis, maar ons glo dat Welgevonden Apteek sal aanhou om vir julle, soos altyd, vriendelike en voortreflike diens in die toekoms te lewer.

Flu vaccines have arrived at Welgevonden, Arrie Nel pharmacy! Run! Don’t walk! Get yours today!
30/03/2026

Flu vaccines have arrived at Welgevonden, Arrie Nel pharmacy! Run! Don’t walk! Get yours today!

Great moments from Welgevonden Pharmacy as Angelique spent time engaging with and supporting our community. Between the ...
07/02/2026

Great moments from Welgevonden Pharmacy as Angelique spent time engaging with and supporting our community.

Between the people in your town.

Almost here 🌹Angelique & Diona from Angelique Cosmetics will be at Arrie Nel Stellenbosch, ready to share makeup tips an...
25/01/2026

Almost here 🌹
Angelique & Diona from Angelique Cosmetics will be at Arrie Nel Stellenbosch, ready to share makeup tips and help you find your exact foundation shade.

Don’t miss this one 💄

22/01/2026

Angelique & Diona from Angelique Cosmetics are visiting Arrie Nel Stellenbosch on 6 February ✨

Pop in for makeup advice and professional help to find the perfect foundation colour for your skin.

Don’t miss it.

24/12/2025

Festive greetings from all of us at Arrie Nel Welgevonden!

🤝 Together, we move forward.On this National Day of Reconciliation, we honour unity, understanding, and the strength tha...
16/12/2025

🤝 Together, we move forward.
On this National Day of Reconciliation, we honour unity, understanding, and the strength that comes from standing together as South Africans. 🇿🇦

May today remind us that peace, respect, and compassion begin with each of us.

16 December 2025 – Together we make a difference.

Address

Stone Square, C/O R44 & Hendrikse Street, Welgevonden
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welgevonden Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Welgevonden Pharmacy:

Share