09/06/2018
🐺 Jy wil nie jou tweens hierdie tee en werkswinkel laat misloop nie, want Lee-Anne Van Renen, , Anél Alberts Prinsloo, Rouchelle Liedemann, en kom praat! 🐺
Aangebied deur 4 BAIE brawe Gr. 6 dogters van Laerskool Eikestad as deel van hulle verrykingsprojek om fondse in te samel vir aankope van vroulike higiëniese produkte vir minderbevoorregte tienerdogters. Marilin, Anika, Jessika, Zené en julle mammas - ek haal my hoed vir julle af! Marlet Potgieter Basson
Baie dankie aan die gassprekers wat hulle kennis en inspirerende verhale met ons dogters gaan kom deel - ons kan nie wag nie!
Spesiale dankie aan ons borge , Bellamagazine en en .
Watch this space to see what other beauty queens and rolemodel ladies will be attending... R100 gets you in! Tickets available Laerskool Eikestad