03/09/2026
Sondela Nature Reserve & Spa
Lente is hier!
Die dae word warmer, die aande langer, en dis weer die perfekte tyd om die karavaan te pak en Sondela toe te gaan.
Geniet die lekker buitelug, swembaddens, kampeerplekke, en natuurlik 'n lekker braaivleisvuurtjie onder die sterre elke aand.
πwww.sondela.com
π+27 (0)14 736 8800
π§[email protected]
https://kampmal.co.za/places/sondela-nature-reserve-spa/