Hectic Biltong

Hectic Biltong Ons is 'n besigheid wat nog glo in goeie diens en goeie kwaliteit produkte. Biltong met 'n verskil. Al ons produkte is van die hoogste kwaliteit.

Ons is 'n klein eenman besigheid wat in 1999 begin is deur Keith en Lizaan Henderson. Ons het eers net feeste en skou gedoen en toe in 2005 het ons 'n Hectic Biltong winkel in die Strand Square sentrum (Pick & Pay) Sentrum in die Strand begin. Ons glo nog aan vriendelike en persoonlike diens en sodoende hou ons die kwaliteit op die hoogste standaard.

Nog n groot trou koek vanaf Hectic Biltong
30/04/2026

Nog n groot trou koek vanaf Hectic Biltong

13/03/2026

Ons is weer hier by die kykNET Buite Ekspo op Moreson Plaas Malmesbury. Kom kry jou biltong ons wag vir julle.

kykNET

Daar is min dinge in die lewe wat so lekker is soos ons geelvet biltong. Vra ma rond.
06/10/2025

Daar is min dinge in die lewe wat so lekker is soos ons geelvet biltong. Vra ma rond.

Hectic Biltong Strand is opsoek na n op en wakker, goed versorgde, betroubare , vriendelike vrou vir permanente pos. Tus...
19/09/2025

Hectic Biltong Strand is opsoek na n op en wakker, goed versorgde, betroubare , vriendelike vrou vir permanente pos. Tussen ouderdom 45 en 55. Nie roker, Afrikaans spreekend, geen afhanklike kinders. Bereid wees om naweke ook te werk. Maandag tot Donderdag half dae, 3 Vrydae en 3 Saterdae voldag, met een volle naweek af. Ook eie vervoer. Stuur jou cv na [email protected] . Ons soek iemand lang termyn.

Bederf daai iemand spesiaal met een van ons beroemde biltong koeke!!! Plaas n besteling by my 📞Zaanmari 0795292852 (what...
04/08/2025

Bederf daai iemand spesiaal met een van ons beroemde biltong koeke!!!
Plaas n besteling by my
📞Zaanmari 0795292852 (whatsapp) of kontak ons winkel
📞Hectic Biltong 021 854 8603
Winkel sit in Strand Square sentrum in die strand

Bees pryse is deur die dak maar jy kan verseker wees by ons sal jy nogsteets die heel beste kwaliteit biltong kry. Ons g...
03/07/2025

Bees pryse is deur die dak maar jy kan verseker wees by ons sal jy nogsteets die heel beste kwaliteit biltong kry. Ons glo nie aan kort paaie vat nie.

Ons het vandag hierdie outjies af gehaal en die winkel gestock so kom kry joune net by Hectic Biltong in die Strand Squa...
17/06/2025

Ons het vandag hierdie outjies af gehaal en die winkel gestock so kom kry joune net by Hectic Biltong in die Strand Square Sentrum. H/V FAGAN en MAIN STRAND.

VADERSDAG!!!Bederf pappa met n lekker biltong mandjie die sondag!Kom PLAAS JOU BESTELING, by Hectic Biltong vir vadersda...
10/06/2025

VADERSDAG!!!
Bederf pappa met n lekker biltong mandjie die sondag!
Kom PLAAS JOU BESTELING, by Hectic Biltong vir vadersdag, sondag 15 Junie.
As hy van n drink dingetjie of n chocolate hou, bring saam dan werk ons dit in!!

Kontak Zaanmari
079 529 2852 vir bestelings

15/04/2025

Hier is hulle weer. Het jy al vergeet hoe smaak regte geelvet biltong? Van more af by ons winkel te kry. Strand Square Centre STRAND


Hiers hulle nou!!! Lekker GEELVET biltong beskikbaar nou by Hectic Biltong in Strand Square sentrum. Kom kry hulle gou, ...
19/03/2025

Hiers hulle nou!!! Lekker GEELVET biltong beskikbaar nou by Hectic Biltong in Strand Square sentrum. Kom kry hulle gou, voorraad is beperk!!
Lip Lek Lekker!!!!

Address

Strand
7140

Opening Hours

Monday 08:30 - 18:00
Tuesday 08:30 - 18:00
Wednesday 08:30 - 18:00
Thursday 08:30 - 18:00
Friday 08:30 - 18:00
Saturday 08:30 - 16:00
Sunday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hectic Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share