Duine Medipark - Dr Deon Lombard

Duine Medipark - Dr Deon Lombard WALK-IN PATIENTS ALWAYS WELCOME!

Dr Deon Lombard | General Practitioner | 64 A Scott Street
Monday-Thursday (08:00-16:00)
Friday (08:00-14:00)
Every second Saturday (08:00-11:00 - Please contact us)
064 534 5314
[email protected]

Dr Lombard is met welverdiende verlof.As ’n selfstandige praktisyn is daar nie sommer siekteverlof of betaalde verlof wa...
10/09/2026

Dr Lombard is met welverdiende verlof.

As ’n selfstandige praktisyn is daar nie sommer siekteverlof of betaalde verlof wanneer jy moeg is nie. Jy hou aan, want jou pasiënte wag.

Daarom is hierdie vakansie ekstra spesiaal. Die eerste keer in baie lank wat hy werklik tyd neem om stil te staan, asem te haal en weer vars terug te kom EN sy vrou verjaar!

Ons vra om verskoning vir enige ongerief en waardeer ons pasiënte se begrip.

En natuurlikk Jy verdien OOK hierdie ruskans.

REMINDER !! ⚠064 534 5314 | 64 A SCOTT STREET, UPINGTON
07/09/2026

REMINDER !! ⚠

064 534 5314 | 64 A SCOTT STREET, UPINGTON

🌸 ’n Bietjie waardering vir ons ontvangs! 🌸Vir National Receptionist Day het ons vandag vir ons ontvangsdames by Duine M...
04/09/2026

🌸 ’n Bietjie waardering vir ons ontvangs! 🌸

Vir National Receptionist Day het ons vandag vir ons ontvangsdames by Duine MediPark ’n bietjie blomme en waardering gegee. 💐

Dankie vir die oproepe, boodskappe, afsprake, reëlings, glimlagte… en ja, selfs vir die dae wanneer dinge ’n bietjie meer uitdagend raak. 😉

Julle is die eerste gesig wat ons pasiënte sien en ’n belangrike deel van Duine MediPark.

Ons waardeer julle!

Chantell M Du Plessis Nolene Coetzee

03/09/2026

A consultation room filled with patients.
Smiles that fill the room.
People walking out feeling better.
A place of care, hope and healing.

064 534 5314
64 A Scott Steet, Upington

Lees artikel : https://www.nicd.ac.za/its-rotavirus-season-protect-your-child-by-vaccinating-them-and-watching-for-signs...
02/09/2026

Lees artikel : https://www.nicd.ac.za/its-rotavirus-season-protect-your-child-by-vaccinating-them-and-watching-for-signs-of-dehydration/?utm_source=chatgpt.com

Die 2026-rotavirusseisoen is tans regoor Suid-Afrika aan die gang, met ’n skerp toename in gevalle in Pretoria en een sterfte wat aangemeld is.

Rotavirus is ’n algemene kinderinfeksie wat veral tydens die koeler, droër maande voorkom en braking en waterige diarree kan veroorsaak, wat tot ernstige dehidrasie kan lei. Ouers word aangemoedig om seker te maak dat kinders teen rotavirus ingeënt is, babas aan te hou borsvoed en voldoende vloeistowwe of orale rehidrasie-oplossing te gee indien diarree voorkom. Let op vir tekens van dehidrasie soos ’n droë mond, geen trane, ingesonke oë, minder nat doeke, lusteloosheid of ’n weiering om te eet of drink.

Ernstige dehidrasie, wat kan lei tot uiterste slaperigheid, slapheid, donker urine, koue of verkleurde vel, vinnige asemhaling of ’n vinnige hartklop, is ’n mediese noodgeval en vereis onmiddellike mediese hulp.

🌹💐🌸🌺Dis Lentedag by Duine Medipark 🌹💐🌸🌺
01/09/2026

🌹💐🌸🌺Dis Lentedag by Duine Medipark 🌹💐🌸🌺

TAKE NOTE :
31/08/2026

TAKE NOTE :

WATERPOKKIES & MASELS – WEES OP DIE UITKYK!Met kinders wat baie tyd saam by skole en ander plekke spandeer, kan aansteek...
25/08/2026

WATERPOKKIES & MASELS – WEES OP DIE UITKYK!

Met kinders wat baie tyd saam by skole en ander plekke spandeer, kan aansteeklike siektes maklik versprei. Maar onthou: dit raak nie net kinders nie ...volwassenes kan ook besmet word!

Dit is belangrik om vroegtydig deur 'n dokter of verpleegkundige beoordeel te word, aangesien ander uitslagsiektes soortgelyk kan lyk en ’n diagnose bevestig moet word.

📞As jy onseker is, kontak jou dokter eerder te vroeg as te laat.

Kry mediese raad. ❤️
Duine Medipark – Ons help graag waar ons kan.

064 534 5314

📅 Spreekure: 24–29 Augustus 2026Inloop-pasiënte is baie welkom! 📌 Afsprake en noodgevalle kry voorkeur.🕗 Ons kantoor is ...
24/08/2026

📅 Spreekure: 24–29 Augustus 2026
Inloop-pasiënte is baie welkom!

📌 Afsprake en noodgevalle kry voorkeur.
🕗 Ons kantoor is reeds vanaf 08:00 oop vir afsprake en navrae.
Konsultasies begin om 09:00.

Ons help graag!
064 534 5314 (Skakel of Whatsapp)

21 and 22 August ⏰
21/08/2026

21 and 22 August ⏰

Address

64 A Scott Street
Upington

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27817970707

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Duine Medipark - Dr Deon Lombard posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share