Blommetjies & Kie

Blommetjies & Kie Welcome to Blommetjies & Kie

09/09/2026
Kom ontspan en raak van jou spanning en inflammasie ontslae op een slag! Ons het ook lekker koffie 😃
08/09/2026

Kom ontspan en raak van jou spanning en inflammasie ontslae op een slag! Ons het ook lekker koffie 😃

07/09/2026
Goeie môre Suid Afrika!!!Dis hoe my Pa ons in die oggende wakker gemaak het! Flip en HY het die vermoeë gehad om ons vro...
05/09/2026

Goeie môre Suid Afrika!!!

Dis hoe my Pa ons in die oggende wakker gemaak het! Flip en HY het die vermoeë gehad om ons vroeg te Kon wakker maak..... Saterdae GEEN gr***de!!!!

Vandag Kan Ek terugkyk en sê.....

DANKIE!!!!

Dankie PAPPA vir Al jou garde week om my tot hier toe te kon grootmaak!!!!

Dankie dat Pappa NOOIT tou op gegooi het toe Ek so gesukkel het met wiskunde... O hoooohhhh Ek Kan onthou, "jy Kan nie Maal deel optel of aftrek nie!".... Famous last words as Ek gesukkel het met wiskunde.

You NEVER GAVE UP.... Dan huil ek Van kwaadgeid..... Dan sê Mamma Gaan stap 'n draai! Johan Los die kind uit.🥲

Mamma Kon die twis so Vining oplos !!! En as Ek terugkom Na my stappie.... Whoala Dan kry Ek die Antwoord........

Vandag is een van die BELANGRIKSTE far Van my lewe.

Een van die GROOTSTE OOMBLIKKE vind om 9 uur plaas te 233 Louis Trichardt Boulevard Vanderbijlpark,SE7.

Blommetjies & Kie MAAK OFFISIEËL OOP!!!!!!

EEN VAN MY GROOTSTE DROME WORD UITEINDELIK NA 9 JAAR WAAR🙏

Address

233 Louis Trichardt Boulevard
Vanderbijlpark
1911

Telephone

+27798949966

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blommetjies & Kie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blommetjies & Kie:

Shortcuts

Share