Miemie's Effleurage Wellbeing Centre

Miemie's Effleurage Wellbeing Centre At Effleurage, we consider the whole person -- body, mind, spirit, and emotions -- in the quest for

11/06/2026
Hoe Everglades Echoes gebore isOns soektog na ’n naam vir ons musiekbediening was ’n missie op sy eie.Ons wou ’n naam hê...
27/05/2026

Hoe Everglades Echoes gebore is

Ons soektog na ’n naam vir ons musiekbediening was ’n missie op sy eie.

Ons wou ’n naam hê wat nie net mooi klink nie, maar wat iets van ons hart en roeping weerspieël — én prakties beskikbaar is vir platforms soos Spotify. Ná vele idees, name, soektogte en teleurstellings, het ons uiteindelik Everglades Echoes gevind wat nog op Spotify beskikbaar was.

Al word die naam reeds deur ander op YouTube gebruik, het hierdie naam by ons vasgesteek.

Everglades laat mens d**k aan groot oop ruimtes, stilte, misterie, diepte, water wat lewe bring, en iets wat groter is as jouself.
Echoes spreek van ’n stem wat weerklink… ’n boodskap wat aanhou uitgaan… ’n roepstem wat nie stil word nie.

En dit is presies ons hart:

Dat die Woord van God soos ’n eggo oor mense se lewens sal weerklink.

Nie net as musiek om te luister nie…
maar as boodskappe wat harte aanraak, mense laat d**k, tot stilstand bring, uitdaag, troos, waarsku en terugroep na Jesus.

Elke lied dra ’n stuk van ons getuienis:

🎵 Ek Is Geroep / I Am Called — God se roepstem oor ons lewe.
🎵 On My Knees — verootmoediging, bekering en oorgawe.
🎵 Is Jy Gered? / Are You Saved? — die belangrike vraag wat elke mens eendag self moet antwoord.
🎵 Books Are Opened — die realiteit van Openbaring 20 en ewige verantwoordbaarheid.
🎵 You Chose Me — ons persoonlike liefdesverhaal en God se hand in ons huwelik en gesin.

Everglades Echoes is ons bediening deur musiek.
Nie om onsself bekend te maak nie…
maar om Sy Naam te laat weerklink. https://www.youtube.com/channel/UCPWX_ZAUmSmTaPy7bvC3UjA

Congrats!The community has voted, and everyone loves your song, Ek Is Geroep (I Am Called).We've added it to our Spotify...
01/05/2026

Congrats!

The community has voted, and everyone loves your song, Ek Is Geroep (I Am Called).

We've added it to our Spotify playlist, "DistroKid Christian/Gospel," where it will be featured for a week:
https://open.spotify.com/playlist/2PmF3ub0OvorElnoGK5qDZ

Playlist · DistroKid · 50 items · 396.8K saves

Address

11 Nile Gate Centre, Corner Of General Hertzog &Nile Drive, Three Rivers
Vereeniging
1935

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Miemie's Effleurage Wellbeing Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Miemie's Effleurage Wellbeing Centre:

Share