Deo Gloria Hairdressing

Deo Gloria Hairdressing Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deo Gloria Hairdressing, De Kock Str. 70, Vryburg.

06/01/2019
06/01/2019

Hallo julle pragtige mensies..
Hoop jul kersfees en nuwe jaar was baie geseend..
Mag jul elkeen n baie voorspoedige nuwe jaar he en alles van die beste vir jul elkeen..

Eks so jammer dat ek weens my omstandighede my salon moes toe maak.. Ek sal jul laat weet sodra ek besluit het wat ek gaan doen en of ek weer n plekkie eendag sal begin..

Kyk asb mooi na elkeen van julle.. Weet net jul het elkeen n baie baie spesiale plek in my hart..

Liefde Rachelle..

07/12/2018

Hallo julle.. Ek hoop dit gaan goed..
Ek wil net graag baie baie dankie se aan elkeen van julle wat ons die afgelope 3 jaar ondersteun het by die salon..
Waardeer dit regtig opreg!
Weens my omstandighede maak en ongelukkig my salon middel Desember toe.. Dit is vir my baie sleg om elkeen van jul te moet verlaat..maar wie weet dalk maak daar weer n ander deur oop..
Ek is verskriklik baie lief vir elkeen van julle..
BAIE GESEENDE KERSFEES VIR JUL ELKEEN EN VOORSPOED VIR 2019..
RACHELLE / SALLY..

Nails.. Love dit
07/12/2018

Nails.. Love dit

Nails..###x
18/09/2018

Nails..###x

Naels...
19/08/2018

Naels...

Address

De Kock Str. 70
Vryburg
8601

Telephone

0724670254

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deo Gloria Hairdressing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share