30/05/2026
Beste vriende en volgers
Hierdie blad is nie meer my primêre professionele blad nie.
Ek nooi julle graag uit om my nuwe Facebook-blad te volg, waar ek voortaan inligting, insigte en opdaterings oor loopbaanbeplanning, ekometriese assessering en persoonlike ontwikkeling sal deel.
👉 Volg my nuwe blad hier: Optimum Praktyk Madeleen Taljaard
Dankie vir julle ondersteuning deur die jare. Ek sien uit daarna om met julle op my nuwe blad te skakel.
Groete
Madeleen