01/06/2026
Vandag vier ons PharmCare se 5de verjaarsdag. Ek is dankbaar-trots. Ons is bevoorreg en dankbaar dat die Here ons toelaat om hierdie werk te doen.
Dankie aan elke spanmaat (vriendin) wat elke dag/skof opdaag en haar beste gee. Ek waardeer julle. Lana, Candice, Paula Blom en Retha Kruger.
Rudi Martins, jy doen die admin in jou kosbare aftyd. Ek waardeer dit.
Dankie aan almal wat van ons diens gebruik maak. Dis werklik al 5jaar later. Ons ken julle stories. Dankie dat julle ons deel maak.
Die Here is goed vir ons.