11/09/2025
Liewe Waardeerde kliรซnt,
Ek wil graag met jou deel dat ons as gesin binnekort verhuis na Stellenbosch. Dis โn groot stap vir ons en ons sien uit na die nuwe avontuur!
๐๏ธ My besigheid sal nog vir die volgende maand tot 3de Oktober in werking wees.
๐ Indien jy โn geskenkbewys het, maak asseblief seker dit word binne hierdie maand gebruik, aangesien ek my besigheid vir eers op pouse sal moet plaas.
Dane sal nogsteeds voortgaan met laser en julle kan haar kontak op 0824122065. Ek gaan nog voort met al my verkope van produkte en help graag waar ek kan.
Dankie vir jou ondersteuning en vir die spesiale rol wat jy in my besigheid gespeel het. Ek waardeer dit opreg ๐ Ek wil elkeen van julle bedank vir julle ongelooflike ondersteuning tot dusver. Dit was vir my 'n voorreg om met julle te werk, en ek sien uit daarna om (hopelik) in die toekoms weer met nuwe energie en idees terug te keer.
Laat weet my gerus as jy nog โn afspraak wil maak of enige vrae het.
Vriendelike Groete,
Kokkie Barnard