Gerda's Skinnysap

Gerda's Skinnysap Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gerda's Skinnysap, Health & Wellness Website, 11, Welverdiend.

Ek is 'n gekwalifiseerde Kruieterapeut en Kruiemedisynevervaardiger, en my besigheid bestaan al vanaf 2012
- VERLOOR 1 tot 4KG PER WEEK (4 tot 16 kg in 'n maand)
- 100% Natuurlik, geen chemiese bestanddele, slegs minerale en kruie,

 Wat is Lady Skinny (Skinny Guy) en hoe werk dit?Lady Skinny is 'n 100% natuurlike kruie-gebaseerde gewigsverliesoplossi...
23/07/2026

Wat is Lady Skinny (Skinny Guy) en hoe werk dit?
Lady Skinny is 'n 100% natuurlike kruie-gebaseerde gewigsverliesoplossing (in vloeistofvorm) wat ontwerp is om jou te help om jou gewigsverliesdoelwitte makliker te bereik. (Geskik vir mans, dames en kinders)
Dit help onder andere om:
✔️ Eetlus te verminder
✔️ Vetverbranding te ondersteun
✔️ Jou metabolisme aan te help
✔️ Energie te gee sonder die "jitters"
✔️ Jou liggaam se natuurlike "detoks" te ondersteun
Om te gebruik is eenvoudig: 1 teelepel voor ontbyt, gemeng met 'n glas louwarm water.
As jy moeg is daarvoor om elke Maandag oor te begin en regtig gereed is vir 'n verandering, stuur gerus vir my 'n WhatsApp by 072 708 8131
Kom ons werk saam aan 'n gesonder, gelukkiger jy.
🌐www.gerdagesondheid.co.za⁠
📱 072 708 8131

 📦 Elke pakkie word deur my eie hande gepak ❤️Wanneer jy by Gerda Gesondheid bestel, gaan jou bestelling nie deur 'n fab...
23/07/2026

📦 Elke pakkie word deur my eie hande gepak ❤️
Wanneer jy by Gerda Gesondheid bestel, gaan jou bestelling nie deur 'n fabriek of groot pakhuis nie. Ek pak elke pakkie self met sorg en aandag, sodat dit veilig by jou aankom.
Ek is ongelooflik dankbaar vir elke bestelling wat ek ontvang. Julle ondersteuning beteken vir my meer as wat woorde kan sê – dit help my om my besigheid te laat groei en aan te hou doen waarvoor ek lief is.
Dankie dat julle my vertrou met julle gesondheid en gewigsverliesreis. 🌸
As jy ook graag wil begin, stuur gerus vir my 'n WhatsApp. Ek help jou graag om die regte produk vir jou doelwitte te kies.

🌐 www.gerdagesondheid.co.za⁠
📲 072 708 8131

 Hoe lank wil jy nog sit en kyk hoe ander mense gewig verloor terwyl jy nog “daaroor d**k"? Ek self het 59kg verloor...H...
23/07/2026

Hoe lank wil jy nog sit en kyk hoe ander mense gewig verloor terwyl jy nog “daaroor d**k"? Ek self het 59kg verloor...
Heeltyd “miskien later”... of miskien "volgende maand"...
Die mense wat regtig ernstig is oor hulself, hulle gesondheid, hulle gewigsverlies, hulle gebruik alreeds en verloor gewig!

So die vraag is: Verbeter jy jou lewe… of kyk jy hoe ander dit doen? WAARVOOR WAG JY?
Jou gesonder lewensstyl, wanneer wil jy begin? Jou gewigsverlies wat jy heeltyd uitstel… HOEKOM?
Lady Skinny (Skinny Guy) is slegs R295 en jy kan 1-4 kg per week verloor
HOU OP WAG EN WhatsApp MY NOU 072 708 8131

R295 1 maand se voorraad
R485 2 maande se voorraad
R1050 (1 liter, 5 maande se voorraad) SA alleenlik
Produkte word per koerier gestuur vanaf Welverdiend, Carletonville.

100% Natuurlik, geen chemiese bestanddele, slegs minerale en kruie, GEEN HARTKLOPPINGS EN BEWERASIE NIE
GEEN weeg van kosse of snaakse kosse OF oefening nodig NIE (tensy jy reeds oefen)
Testimonials: https://www.gerdagesondheid.co.za/Testimonials/
Bestanddele: Minerale, Iodene, Magnesium, Potassium, Kalsium, Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Gedistileerde water
https://www.gerdagesondheid.co.za/Terms-and-Conditions/
Email: [email protected]
Website: www.gerdagesondheid.co.za

>>WhatsApp 072 708 8131

 Beste produkreeks ooit!        Totaal 59kg verloor!Top SMALL vanaf XXLBroek size 30, vanaf size 48!As ek dit kan doen o...
22/07/2026

Beste produkreeks ooit!
Totaal 59kg verloor!
Top SMALL vanaf XXL
Broek size 30, vanaf size 48!
As ek dit kan doen op die ouderdom van 52, kan jy ook!
WhatsApp 072 708 8131

 Spesiale aanbod VERLENG OP AANVRAAG2 x Lady Skinny🔥 R485🚚 Aflewering ingesluit🌐 www.gerdagesondheid.co.za⁠WhatsApp "spe...
22/07/2026

Spesiale aanbod VERLENG OP AANVRAAG
2 x Lady Skinny🔥 R485
🚚 Aflewering ingesluit
🌐 www.gerdagesondheid.co.za⁠
WhatsApp "special" na:📱 072 708 8131

 ❤️ Vandag wil ek net vir 'n oomblik stil word en uit die diepte van my hart vir elkeen van julle DANKIE sê.Gerda Gesond...
21/07/2026

❤️ Vandag wil ek net vir 'n oomblik stil word en uit die diepte van my hart vir elkeen van julle DANKIE sê.
Gerda Gesondheid is nie net 'n besigheid nie – dit is my passie en my enigste bron van inkomste. Elke bestelling wat inkom, elke boodskap wat ek ontvang en elke persoon wat my aanbeveel, maak 'n werklike verskil in my lewe.
Dankie dat julle my vertrou om deel van julle gesondheidsreis te wees. Julle ondersteuning beteken vir my meer as wat woorde ooit kan beskryf.
As jy met jou gewigsverliesreis wil begin, help ek jou graag. Stuur gerus vir my 'n WhatsApp, dan gesels ons oor die beste opsie vir jou. 🌿
Baie dankie dat julle Gerda Gesondheid ondersteun. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie 💚
My besonderhede:
www.gerdagesondheid.co.za
WhatsApp 072 708 8131

 Kom ons verloor gewig, SONDER dat dit 'n fortuin kos!   en   is slegs R295 en nie 'n paar duisend rand nie...Ek sit som...
21/07/2026

Kom ons verloor gewig, SONDER dat dit 'n fortuin kos! en is slegs R295 en nie 'n paar duisend rand nie...
Ek sit sommer die prys hier, want NEE, dit is nie een reuse geheim nie!
En, JA, dit IS effektief EN DIT WERK!!!
Gaan kyk hier: https://www.gerdagesondheid.co.za/Testimonials/
Weight Loss Solution R295 1 maand se voorraad, R485 2 maande se voorraad, R1050 (1 liter, 5 maande se voorraad) SA alleenlik. Jy kan jou ook eie koerier reël indien jy so verkies, dan kry jy afslag. Produkte word per koerier gestuur vanaf Welverdiend, Carletonville.
Wat is Weight Loss Solution? Vloeistof, 200ml - 1 maand se voorraad, jy drink 1 teelepel per dag gemeng met 1 glas water, smaak soos baie flou soutwater
Geen hongerly, geen oefening, geen snaakse middels wat jy in jou liggaam inspuit nie.
Mense met kroniese medikasie en siektes kan ook Lady Skinny / Skinny Guy gebruik, dit is 'n 100% natuurlike produk, geskik vir mans, dames en kinders
Geen newe-effekte
Bestanddele: Minerale, Iodene, Magnesium, Potassium, Kalsium, Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Gedistileerde water
Word plaaslik vervaardig, word NIE ingevoer NIE
Produkte word per koerier gestuur vanaf Welverdiend, Carletonville.
https://www.gerdagesondheid.co.za/Terms-and-Conditions/
Email: [email protected]
Website: www.gerdagesondheid.co.za
Katalogus op WhatsApp: https://wa.me/c/27727088131
WhatsApp 072 708 8131 https://wa.me/p/27748535144739504/27727088131

***Hoe bestel jy?
WhatsApp 072 708 8131

 📦 Nog 'n dag, nog 'n klomp pakkies op pad! 🎉Daar is min dinge wat my so gelukkig maak soos om bestellings vir my kliënt...
20/07/2026

📦 Nog 'n dag, nog 'n klomp pakkies op pad! 🎉
Daar is min dinge wat my so gelukkig maak soos om bestellings vir my kliënte in te pak. 💜 Elke pakkie wat ek stuur, bring iemand een stap nader aan hul gesondheids- en gewigsverliesdoelwitte.
Baie dankie aan elke persoon wat my en Gerda Gesondheid ondersteun. Julle vertroue beteken vir my baie! 🙏
Wil jy ook jou eie pakkie ontvang? Stuur vandag nog vir my 'n WhatsApp en ek help jou graag om die regte produk vir jou te kies.
📱 WhatsApp: 072 708 8131
🌐 www.gerdagesondheid.co.za⁠
Jou pakkie kan die volgende een wees wat ek met liefde inpak! ❤️📦

 Ek is nou 59kg af,waarvoor wag jy?      en   is slegs R295, so dit is bekostigbaar (GRATIS BOEKIE MET EETPLANNE IS INGE...
20/07/2026

Ek is nou 59kg af,waarvoor wag jy?
en is slegs R295, so dit is bekostigbaar (GRATIS BOEKIE MET EETPLANNE IS INGESLUIT)
JA, dit IS effektief EN DIT WERK,gaan kyk hier: https://www.gerdagesondheid.co.za/Testimonials/
Weight Loss Solution VERLOOR 1 tot 4KG PER WEEK (4 tot 16 kg in 'n maand)
- 1 maand R295
- 2 maande R485
- 5 maande R1050
Produkte word per koerier gestuur vanaf Welverdiend, Carletonville.
- Wat is Weight Loss Solution? Vloeistof, 200ml - 1 maand se voorraad, jy drink 1 teelepel per dag gemeng met 1 glas water, smaak soos baie flou soutwater
-- Geen hongerly, geen oefening, geen snaakse middels wat jy in jou liggaam inspuit nie.
Mense met kroniese medikasie en siektes kan ook Lady Skinny / Skinny Guy gebruik, dit is 'n 100% natuurlike produk, geskik vir mans, dames en kinders
-- Geen newe-effekte
Word plaaslik vervaardig, word NIE ingevoer NIE
Bestanddele: Minerale, Iodene, Magnesium, Potassium, Kalsium, Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Gedistileerde water
https://www.gerdagesondheid.co.za/Terms-and-Conditions/
Email: [email protected]
Website: www.gerdagesondheid.co.za
Katalogus op WhatsApp: https://wa.me/c/27727088131
https://wa.me/p/27748535144739504/27727088131

- WhatsApp 072 708 8131

 Soek jy die gewigsverliesproduk wat soos 'n bom werk? Jy hoef nie verder te soek nie, hier is dit! LADY SKINNY FAT BOMB...
17/07/2026

Soek jy die gewigsverliesproduk wat soos 'n bom werk? Jy hoef nie verder te soek nie, hier is dit! LADY SKINNY FAT BOMB COMBO R545, SA alleenlik, 4 weke se voorraad, aflewering per koerier ingesluit.
Bestaan uit:
* Lady Skinny / Skinny Guy Weight Loss Solution (1 teelepel per dag, gemeng met water)
* Lady Skinny / Skinny Guy Bomb drops (5 druppels per dag, gemeng met water)
Doen ONDER ANDERE die volgende:
* Help om eetlus te onderdruk, help om die bloedsuikervlakke te balanseer, help om suikerdrange te beveg en help om ooreet te verminder
* Help met emosionele en stres eetdrange
* Verbrand vet en versnel metabolisme

Bestanddele:
* Lady Skinny: Minerale, Iodene, Magnesium, Potassium, Kalsium, Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass, Gedistileerde water
* Skinny Bomb: Minerale, Herbal infused olie (Red Clover Cut, Yellow Dock Root,Elder Flowers, Nettle Ground, Rosehip, Lemon Grass) en essensiele olies
100% Natuurlik, geen chemiese bestanddele, slegs minerale en kruie, GEEN HARTKLOPPINGS EN BEWERASIE NIE
GEEN dieet OF oefening nodig NIE (tensy jy reeds oefen)
Testimonials: https://www.gerdagesondheid.co.za/Testimonials/
Produkte word per koerier gestuur vanaf Welverdiend, Carletonville

https://www.gerdagesondheid.co.za/Terms-and-Conditions/
Katalogus op WhatsApp: https://wa.me/c/27727088131
Email: [email protected]
Website: www.gerdagesondheid.co.za
Bestel hier: https://wa.me/p/6692045177528422/27727088131

*** WhatsApp 072 708 8131

Address

11
Welverdiend
2499

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gerda's Skinnysap posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share