14/08/2026
Woorde kan nie beskryf hoe wonderlik sy is nie. As een van die eerste besoekers aan my praktyk, is en sal sy altyd 'n spesiale plekkie in my hart behou.
Dankie, Tannie Cilla vir jou voorbeeld en menswees!