26/05/2026
‼️ 2 Julie 2026 - WORCESTER ‼️
Julle wil dit nie misloop nie!!
Tollie Parton met haar Splinternuwe vertoning.
" TOTTIE EN NIE VERDER NIE "
📍 WORCSTER STADSAAL
🕖 Vertoning begin: 19:00
🚪 Deure open: 18:00
✨ VIP Tafels Beskikbaar
Slegs 10 VIP-tafels beskikbaar!
📞 Vir VIP-tafels kontak slegs: 060 395 9787
KAARTJIES BESKIKBAAR: QUICKET.CO.ZA
https://www.quicket.co.za/events/343041-tollie-parton-worcester/
of WYNVIRDIEPYN.COM
• Early Bird Tickets: R200.00
• Standard Tickets: R250.00
⚠️ Belangrik:
❌ Geen onder 18’s
❌ Geen sensitiewe kykers
🤝 Meet & Greet na die vertoning!
Berei jouself voor vir ’n aand van groot vermaak, lag en ’n show wat jy nie gou sal vergeet nie!
🔥 Bespreek vroeg — beperkte plek beskikbaar!
Volg Bold Bash Events and Functions - Kyk uit vir kaartjies wat jy kan wen! ( 6 Wenners )